Announcement

Collapse
No announcement yet.

Soetkoekies versus Gemmerkoekies

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Ta-An
    replied
    Re: Soetkoekies versus Gemmerkoekies

    Originally posted by mari View Post
    Dis alles in die rys, yip

    ... interessant is ook dat die soetkoekies jouse heupe dubbel soveel lat rys as die gemmerkoekies .....

    Oooo floute

    Leave a comment:


  • mari
    replied
    Re: Soetkoekies versus Gemmerkoekies

    Dis alles in die rys, yip

    ... interessant is ook dat die soetkoekies jouse heupe dubbel soveel lat rys as die gemmerkoekies .....

    Leave a comment:


  • Ta-An
    started a topic Soetkoekies versus Gemmerkoekies

    Soetkoekies versus Gemmerkoekies

    My soetkoekie resp gebruik 7 koppies meelbkom, en so ook die gemmerkeokie resep.
    Maar ek kry dubbel eind volume met die Gemmer koekies as met die outydse soetkoekies....

    Kan die verskil in rysmiddels so groot wees
Working...
X