Announcement

Collapse
No announcement yet.

Marinade vir hoender-borsies

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Marinade vir hoender-borsies

    Gewoonlik koop ek 'n hele paar heel hoenders op 'n slag, en dan sny ek dit in porsies op en ontbeen die borsies voor ek dit bevries..... en daardie dun strepie wit-vleis wat so teen die borskas sit,,,, daardie stukkies is vir my so heerlik!!

    Vandag het ek daardie stukkies witvleis so gemarineer.... en dit was HEERLIK!!



    1t (5ml) Tamatie sous
    2 takkies vars basielie kruid fyn gekap (omtrent 2E (25ml) fyngekapte basielie)
    1 gekneusde knoffelhuisie
    2E (25ml) gerasperde vars ui
    1t (5ml) sout
    1 ml vars gemaalde peper
    2E (25 ml) Olyfolie
    2E (25ml) Balsamic Asyn

    Meng die alles saam en smeer dit oor die hoender
    Braai op oop rooster
    Geniet!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Marinade vir hoender-borsies

    Ek herlees so pas die draad.... en lees :Genade vir Hoenderborsies
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment

    Working...
    X