Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wie was Ester??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Ta-An
    replied
    Re: Wie was Ester??

    Voorbereiding van 'n koningin:

    ...word vervolg

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Wie was Ester??

    Ester was 'n jong Hebreeuse meisie uit die stam van Benjamin.
    Haar Hebreeuse naam was Hadassah, wat "myrtle" beteken, 'n meerjarige groen blaar plant wat pers blommetjies dra.... en dit word gebruik om parfuum mee te maak. Sy het later bekend geword as "
    satarah" 'n Persaiese naam wat "Ster" beteken.

    Hadassah, deur haar oom Mordegai groot gemaak, hy het in Koning Ahasvéros se paleis gewerk.
    Nadat Ahasvéros van Vasti geskei is.... oor redes wat basies neerkom daarop dat hy te dronk was van wyn om 'n ordentlike besluit te neem, word ester na 'n lang voorbereiding koningin.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    started a topic Bespreking Wie was Ester??

    Wie was Ester??

    Kom ons kyk bietjie saam na Koningin Ester.
    Wie was sy eintlik?

    Wat was haar Hebreeuse naam?
    Wat sien ons as ons terug tree an sien wat hierdie storie eintlik vir ons vertel??
Working...
X