Announcement

Collapse
No announcement yet.

Tamar

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Tamar

    Gen 38:6 En Juda het vir Er, sy eersgeborene, 'n vrou geneem, en haar naam was Tamar.

    Die naam Tamar beteken : Palm, dadels

    Tamar se sluier het nie van haar 'n 'hoer' gemaak nie....
    Getroude vrouens het in daardie tyd sluiers gedra, die 'hoer' beskuldiging kon van die man wat agter die deur staan an 'n ander daar soek, want hyself is die skuldige. op meer as een vlak.
    1. Hy het weerhou om sy derde seun aan Tamar te gee om 'n nageslag te verwek.
    2. Juda het Tamar na haar pa se huis terug gestuur sonder om vir haar te sorg.
    3. Tamar het haarself nie aan Juda opgedring nie, maar Juda het haar genader om 'gunste'
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Tamar

    Hoe sien julle vir Tamar?
    Het Judah haar vergewe?
    Wat is die doel van vergifnis....??
    Hoekom dink julle is Onan gedood oor wat hy gedoen het, maar Tamar ingesluit in die bloedlyn van Jesus??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment

    Working...
    X