Goeie more!
Ek wil speel met badsout tee-sakkies....

Ek soek na geure wat bymekaar pas??

Peppermint en Citrus
Lavender en Chamomile
Citrus en peppermint
Lavender en Mint
Lavender en Tiemie
Lavender en lemoen
Lavender en Roosmaryn

Kaneel en Lemoen