Announcement

Collapse
No announcement yet.

Lyf poeier

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Lyf poeier

    Met die feestyd om die draai 'n oulike idee vir lekker ruik lyf poeier

    Halwe koppie gedroodge Lavender blommertjies
    Een en 'n halwe koppie Mielieblom (JA, Maizena)
    30 druppels Essential Lavender olie
    Maal jou blommetjies fyn in 'n glasbakkie en meng met mielieblom.
    Voeg die oliedruppls stadig by en meng goed
    Verpak in 'n gepaste houertjie.
    Last edited by Ta-An; Nov 7 2011, 04:53 PM.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Lyf poeier

    Dit klink of dit baie lekker sal ruik.Ek hou van die reuk van Lavender.

    Comment


    • #3
      Re: Lyf poeier

      Is 'n mieliebom daai goeters waarmee mens visvang ?



      **** hol al koesende weg ****

      Comment


      • #4
        Re: Lyf poeier

        Glo nie vir vis vang nie,maar om die vis wat gevang is gaar te maak.

        Comment


        • #5
          Re: Lyf poeier

          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
          Is 'n mieliebom daai goeters waarmee mens visvang ?



          **** hol al koesende weg ****

          MIELIEBLOM
          Nie mieliemeel of mieliebom nie


          mielieblom
          n: stysel uit die korrels van koring berei
          Ons sal vir jou teer-en-veer
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Re: Lyf poeier

            Originally posted by Ta-An View Post
            Ons sal vir jou teer-en-veer
            Sy gaan jou: Tot jy so lyk: Sulke geweld, ek kan nie kyk nie:

            Comment


            • #7
              Re: Lyf poeier

              Waarmee is julle 'dames' besig?
              The Rapture

              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
              but I must confess, don’t worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              it’s before God’s wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              it’s for all the people in the zoo
              think about it and refresh…
              you will see there’s no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhere…


              Comment


              • #8
                Re: Lyf poeier

                toemaar ek sal vir hom bietjie handroom maak om agter na aan te smeer ,die lavender geur sal hom dan beter laat voel.

                Comment

                Working...
                X