Announcement

Collapse
No announcement yet.

Dit is wat ek doen

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Dit is wat ek doen

    Ek doen Lof danse
    Attached Files
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  • #2
    OOOOHHH, toe ek in die VEK was - in my baie jonger dae, het ons dit ook gedoen en ek het dit sooooo geniet. Dis vir my so mooi! Ek doen dit nou wel nie meer nie, wonder hoekom nie

    Dit lyk baie mooi!

    Comment

    • #3
      Hoe oud is jonger???? Al die dames wat daar dans, behalwe vir die dogtertjie is OOR 50!!!!! die oudste dame daar is 57, die jongste 51
      As mens vir die Here dans..... dan vra Hy nie hoe oud ons liggame is nie, maar hoe jonk ons harte is
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor

      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      • #4
        Dit was toe ek nog in die horskool was...
        Ek het nie bedoel ek is nou te oud nie... , ek het ook nie bedoel julle is oud nie..., miskien moet ek ophou verduidelik...

        My punt bly dit is baie mooi...

        Comment

        • #5
          Originally posted by Sonia Smit View Post
          .
          Ek het nie bedoel ek is nou te oud nie... , ek het ook nie bedoel julle is oud nie..., miskien moet ek ophou verduidelik...
          Dit klink soos Simon says : You put the right foot in, you put the right foot out...
          You put the left foot in, you put the left foot out......
          ...en dan proe jy tone
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor

          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment

          • #6
            Originally posted by ACCM View Post
            Hoe oud is jonger???? Al die dames wat daar dans, behalwe vir die dogtertjie is OOR 50!!!!! die oudste dame daar is 57, die jongste 51
            As mens vir die Here dans..... dan vra Hy nie hoe oud ons liggame is nie, maar hoe jonk ons harte is
            Ja-nee, het ook in my 'prille jeug' lofdanse gedoen, maar sedert ons SA verlaat het moes ek ophou. Ek mis dit vreeeeeeeeslik baie. Dit gee my nou 'n goeie idee - hier is 'n hele paar SA dames en meisies in Asuncion- miskien moet ons kyk of ons so 'n groepie kan begin. Net een ding: ek is nie goed met 'choreography' nie. Kan mens iewers DVD's of iets bestel om te leer?
            (Ek sien die foto-clip het 'Brits' in die titel - ek het op Brits skoolgegaan - klein ou wereldtjie hierdie). Blessings.
            Jeremiah 29:11
            "For I know the plans that I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

            Comment

            • #7
              Originally posted by paidforinfull View Post

              Daar is seker op die net goed beskikbaar.... jy sal maar moet soek. Die danse op my website is my eie choreography...of sal ek eerlik wees en s Abba gegewe danse, Hy gee my die danse tussen my stoof en opwasbak
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor

              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              • #8
                [QUOTE]
                Originally posted by ACCM View Post
                Abba gegewe danse, Hy gee my die danse tussen my stoof en opwasbak
                Dis vir my so wonderlik waneer mens jou liefde vir God so fisies kan uitleef en Hy daarin ook met jou kommunikeer. Ek probeer soms in woorde omsit hoe ek Die Heilige Gees ervaar in my lewe en dit flop elke keer. Jy maak my nou lus om iets meer ekspresief te probeer

                Comment

                • #9
                  Dankie

                  Originally posted by ACCM View Post
                  Daar is seker op die net goed beskikbaar.... jy sal maar moet soek. Die danse op my website is my eie choreography...of sal ek eerlik wees en s Abba gegewe danse, Hy gee my die danse tussen my stoof en opwasbak
                  Dankie - ek gaan beslis meer inligting hieroor soek. Sal sommer hierdie naweek kyk of daar belangstelling onder die vrouens is.
                  Tatta.
                  Jeremiah 29:11
                  "For I know the plans that I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                  Comment

                  • #10
                    [quote=simonpetra;1817881]

                    Dis vir my so wonderlik waneer mens jou liefde vir God so fisies kan uitleef en Hy daarin ook met jou kommunikeer. Ek probeer soms in woorde omsit hoe ek Die Heilige Gees ervaar in my lewe en dit flop elke keer. Jy maak my nou lus om iets meer ekspresief te probeer
                    Isak Coetzee gee klas in Pretoria ...... ek sal sy e-pos vir jou PM
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor

                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment

                    • #11
                      Originally posted by ACCM View Post
                      Isak Coetzee gee klas in Pretoria ...... ek sal sy e-pos vir jou PM

                      Sal jy asseblief vir my ook sy e-pos pm?

                      Comment

                      • #12
                        Ek het eers die privaat boodskap gekry en nie verstaan wie is Isak Coetzee nie. Nou het die liggie aan gegaan. Dankie ACCM, ek sal dit opvolg. 'n Vreindin van my het ook 'n Christelike dansskool bygewoon maar as ek reg onthou was dit 'n baie intensiewe kurses met lesse drie keer per week. Daarvoor sien ek nie nou kans nie.

                        Die bewegings wat julle doen... Is daar spesifieke bewegings wat spesifieke betekenisse het of werk julle bewegings uit soos julle aangaan?

                        Comment

                        • #13
                          Originally posted by simonpetra View Post
                          .... 'n Vreindin van my het ook 'n Christelike dansskool bygewoon maar as ek reg onthou was dit 'n baie intensiewe kurses met lesse drie keer per week. Daarvoor sien ek nie nou kans nie.
                          Kan Isak s'n wees Maar vind maar liewers uit
                          Die bewegings wat julle doen... Is daar spesifieke bewegings wat spesifieke betekenisse het of werk julle bewegings uit soos julle aangaan?
                          Beide

                          Jou beweging is 'n interpretasie van die song, en die emosie, en die simboliek...... en soos die Here my lei
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor

                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment

                          Working...
                          X