Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gesoute Matjies Herring??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gesoute Matjies Herring??

    Hoe eet mens die??

    Die vissie is reeds gesout, so dan is dit seker nie nodig om dit gaar te maak nie n??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Gesoute Matjies Herring??

    Is dit nou die pienk Herring? Die pienk herring wat ek geeet het was gerook ook so tel dit nou as 'gaar'? Gaar of rou, dit was heeeerlik!

    Comment


    • #3
      Re: Gesoute Matjies Herring??

      Net sulke klein baie sout vissies
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Gesoute Matjies Herring??

        Herring is n Noordseevis en iets wat ons Suiderland se mense nie te veel kennis oor het nie... Waar kom die 'matjies' deel van die herring vandaan?

        Comment


        • #5
          Re: Gesoute Matjies Herring??

          Seker van Nederland
          Originally posted by protea View Post
          Herring is n Noordseevis en iets wat ons Suiderland se mense nie te veel kennis oor het nie... Waar kom die 'matjies' deel van die herring vandaan?
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment

          Working...
          X