Announcement

Collapse
No announcement yet.

Ek bak alweer !!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Ek bak alweer !!

    Ek het die naweek gesoek na 'n lekker Red Velvet koek resep... maar ek wil nie net 'n gewone koek resep met kakao en rooi kleursel in h wat met asyn en karringmelk gebak word nie.... ek soek 'iets' spesiaals in die koek.... maar ek weet nie wat nie!!??

    Ek het al oorweeg om klapper by te voeg, of dalk klapper-olie te gebruik??


    Enige voorstelle??


    (En as Fila nader gebly het kon hy "Proefkonyn wees om te proe )


    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Ek bak alweer !!

    Ek weet ook nie,sal bietjie soek.My dogter het so 'n ruk terug vir my 'n resep gestuur vir Brownies wat beet in het.Volgens haar is dit die eerste keer dat sy brownies geeet het wat lekker was.

    Comment


    • #3
      Re: Ek bak alweer !!

      Ek het so bietjie gesoek en dit lyk of dit die resep is waarvan jy praat,hulle gooi net baie rooi kleursel in.My Ma het toe one klein was dit gebak,maar met minder kleursel.Daar was gekookte kondensmelk in die middel en room bo-op,ek dink dit is hoe ons daarvan gehou het.

      Comment


      • #4
        Re: Ek bak alweer !!

        Originally posted by trudie View Post
        Ek weet ook nie,sal bietjie soek.My dogter het so 'n ruk terug vir my 'n resep gestuur vir Brownies wat beet in het.Volgens haar is dit die eerste keer dat sy brownies geeet het wat lekker was.
        Ek het ook gedink beet sal beter 'body' gee aan die koek, toe ek my vriendin daarvan vertel, toe kry sy amper 'piep' Ek dink ek gaan dit so probeer en haar laat proe
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment

        Working...
        X