Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wit Bone

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • paidforinfull
    replied
    Re: Wit Bone

    Originally posted by trudie View Post
    Botter is darem baie lekkerder as margarien.Dit is verbasend hoe botter iets net lekkerder kan laat smaak of is ek maar net vol fiemies as dit by kos kom.
    Ja-nee, botter smaak lekkerder en is natuurlik baie gesonder. Ag, ek dink die boontjie ding sal baie gesond wees as dit net wil uitwerk.

    (Sal seker eers oor die naweek weer kan bak, want ek het vandag teruggegaan werk toe. Ons ons skole maak mos volgende week oop. Ek is nou as die bibliotekaresse aangestel, en gaan dit vreeslik geniet. Dis my droom werk!

    Tatta
    B

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Wit Bone

    Originally posted by trudie View Post
    Botter is darem baie lekkerder as margarien.Dit is verbasend hoe botter iets net lekkerder kan laat smaak of is ek maar net vol fiemies as dit by kos kom.
    Nie net is botter lekkerder nie, maar ook gesonder as margarien

    Leave a comment:


  • trudie
    replied
    Re: Wit Bone

    Botter is darem baie lekkerder as margarien.Dit is verbasend hoe botter iets net lekkerder kan laat smaak of is ek maar net vol fiemies as dit by kos kom.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Wit Bone

    Dalk moet jy net eers 50/50 gaan vervang, ek kan onthou toe botter so baie duur was, het my ma altyd die botter en geel-margarien 50/50 gemeng

    Leave a comment:


  • paidforinfull
    replied
    Re: Wit Bone

    Eksperiment no. 1:

    Vervang 1 koppie botter met 1 koppie witbone 'botter':

    Ok - ek het toe vir die eerste probeerslag 'n resep probeer wat baie botter gebruik (1 koppie botter by twee koppies meel): Scottish Shortbread

    Kom ons se maar dat, tensy daar groot hongersnood in die land heers, los ek dit liewers. Dit proe na niks! Die tekstuur is ook nie wat dit moet wees nie - te krummelrig en 'chewy'.

    Vir my volgende probeerslag sal ek liewers 'n resep probeer wat baie minder botter nodig het.

    Tot volgende keer.

    B.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Wit Bone

    Originally posted by paidforinfull View Post
    Jong, ek het 'haricot beans' gaan opsoek, en dit lyk my dis die wit bone, alhoewel as mens na die 'images' gaan kyk dan is dit allerhande kleure.

    Tatta
    B.
    Ja, suster dis klein wit boontjies,,,,,maar die google images wil my ook toe mos 'n ander storie vertel

    Leave a comment:


  • paidforinfull
    replied
    Re: Wit Bone

    Update - ek het toe vir my bone 'botter' gemaak, en gaan more koekies bak.

    Sal laat weet hoe dit uitgekom het, en hoe dit proe ... .

    Leave a comment:


  • paidforinfull
    replied
    Re: Wit Bone

    Originally posted by Ta-An View Post
    Gespikkelde bone of rooi niertjie boontjies ... Suikerbone??
    Jong, ek het 'haricot beans' gaan opsoek, en dit lyk my dis die wit bone, alhoewel as mens na die 'images' gaan kyk dan is dit allerhande kleure.

    Tatta
    B.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Wit Bone

    Originally posted by paidforinfull View Post
    Wow - nice .

    Ek sien hulle se mens moet 'haricot beans' gebruik. Wat is 'haricot beans'?
    Gespikkelde bone of rooi niertjie boontjies ... Suikerbone??

    Leave a comment:


  • paidforinfull
    replied
    Re: Wit Bone

    Originally posted by protea View Post
    Maar kyk hoe gaan ons nog steeds lekker eet sonder om kilometers op die heupe aan te sit......!!!
    Ja-nee, lekker bly maar lekker, maar as lekker nog boonop gesond is -- yummy!!!

    Leave a comment:


  • paidforinfull
    replied
    Re: Wit Bone

    Originally posted by Ta-An View Post
    Ag man maar ek is oulik!!!
    Kyk wat kry ek
    Fudge met bone gemaak

    Hier is net wat jy soek!! Eg Suid Afrikaans
    Crossbow Beans en gaan dan in op die respte.... Amazing dinge wat mens met bone kan vermag
    Wow - nice .

    Ek sien hulle se mens moet 'haricot beans' gebruik. Wat is 'haricot beans'?

    Leave a comment:


  • paidforinfull
    replied
    Re: Wit Bone

    Originally posted by Ta-An View Post
    Ek sal sien of ek my boek kry en dan kan ek resepte hier uit-tik vir jou Ja, nee, ek het hulle ook gesoek en nie gevind nie.... sal ander plek gaan soek
    Ag dankie, jong - jy's 'n ster .

    Leave a comment:


  • protea
    replied
    Re: Wit Bone

    Maar kyk hoe gaan ons nog steeds lekker eet sonder om kilometers op die heupe aan te sit......!!!

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Wit Bone

    Ag man maar ek is oulik!!!
    Kyk wat kry ek
    Fudge met bone gemaak

    Hier is net wat jy soek!! Eg Suid Afrikaans
    Crossbow Beans en gaan dan in op die respte.... Amazing dinge wat mens met bone kan vermag

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Re: Wit Bone

    Originally posted by paidforinfull View Post
    Nee, ek is steeds in Paraguay.
    Ek sal sien of ek my boek kry en dan kan ek resepte hier uit-tik vir jou

    Nou ja, laat ek sien of die Droe Boneraad aanlyn is ...

    Tatta
    B.

    Ek's terug - nee wat, ek kry hulle nie aanlyn nie
    Ja, nee, ek het hulle ook gesoek en nie gevind nie.... sal ander plek gaan soek

    Leave a comment:

Working...
X