Announcement

Collapse
No announcement yet.

Oooooo Butternut!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Oooooo Butternut!!

    Weet julle hoe lekker Geroosterde botterskorsies en Feta kaas in 'n "Quiche" is
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Oooooo Butternut!!

    Botterskorsie sop is net so lekker.

    Comment


    • #3
      Re: Oooooo Butternut!!

      Selfs rou botterskorsie sop is lekker...

      Ek rasper botterskorsie in stowegeregte, en dan maak dit 'n heerlike sous met 'volume'
      Ek sien uit na die winter
      'n Sakkie botterskorsies is maar R20 hier by ons op die oomblik
      )
      Originally posted by trudie View Post
      Botterskorsie sop is net so lekker.
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Oooooo Butternut!!

        In een van my flenter boeke is 'n resep vir Kamma mango slaai.Een grof gerasperde medium grote botterskorsie en een pynappel in blokkiies geny.Laat staan vir so 2 ure en versier met mango.My oudste meisiekind en haar man eet net groente en vis en wat sy met groente aanvang laat die jongste eet en nie eers agterkom dat daar groente in is wat sy nie van hou nie.
        Sy het my geleer om eiervrug te gebruik dat die jongste vra dat ek dit maak.Ek sal die botterskorsie en feta kaas resep vir haar aanstuur.

        Comment


        • #5
          Re: Oooooo Butternut!!

          Ta-An , stuur die ou ramseppie aan 'seblief?

          Comment


          • #6
            Re: Oooooo Butternut!!

            Dit lyk of butternut sommer baie gewild is.My oudste het juis toe ons gister geskype het vertel dat sy vir aand ete " pan seared tuna " op oond geroosterde butternut gaan maak saam met brood en balsalmiese asyn.

            Comment


            • #7
              Re: Oooooo Butternut!!

              Originally posted by protea View Post
              Ta-An , stuur die ou ramseppie aan 'seblief?
              Ek gebruik net 'n resep wanneer ek kerrie maak

              Ek maak gewoonlik 'n korslose quiche, maar jy kan maar seker met 'n kors oor maak (Klaar gerolde skilferkors werk lekker)
              Oondrooster tot gaar, 'n medium groote, in blokkies gekapte botterskorsie en 2 uie,(Ek skud gewoonlik eers die groente in 'n plastiek sakkie saam met 'n biki Olyfolie) wanneer gaar pak die groente saam met gekapte Feta kaas (ek koop sommer by spar 'n blokkie, weet nie wat die weeg nie seker so omternt 150g) in 'n oondvaste bak (tertbak of vierkantige bak, net soos jy wil) geur met roosmaryn, of kaneel of neut, jy soek daardie effe 'oosterse' smakie met die botterskorsie klits 3 ekstra groot eiers saam met 1K melk, of melk en room as jy dit biki romeriger wil h, (ek geruik ook sommer die oorskiet Greek yoghurt) gooi oor die pampoen en bak tot goudbruin bo-op (180C vir +-half uur)
              Jy kan lekker speel met die resep
              Ek het oorskiet hoender by gesit, en selfs spinasie en versier met klein tamatietjies wat ek eers gepanbraai het, maar dan raak dit soos 'n "oorskiet tert" of soos mari eenkeer ges het 'n "Moerbytert"...Knoffel by gee weer 'n ander lekker smaak, veral wanneer jy die tamaties by sit

              Die Feta is heerlik saam met die botterskoersie...so speel lekker
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Re: Oooooo Butternut!!

                Dit lyk baie lekker.As ek dit maak hoop ek nie ons Bulterrier gaan laf raak nie.Die hond raak sommer buite haarself as sy kaneel ruik.Daar is 'n winkel in Menlyn wat hierdie lekkerste kaneel bolle verkoop.Ek dink die winkel se naam is Cinnabon.Het oor die naweek vir my een van die bolletjies en kaneel stokkies ( is nie seker wat hulle dit noem nie) gekoop en toe het hulle ook cup cakes.Het vanielje een vir my dogter gekoop en hulle het ook red velvet cup cakes.Het toe dadelik aan jou gedink.

                Comment


                • #9
                  Re: Oooooo Butternut!!

                  Ek het die Cinnabon resep hier iewers geplaas
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Re: Oooooo Butternut!!

                    Sal dit soek.Baie dankie.

                    Comment


                    • #11
                      Re: Oooooo Butternut!!

                      Baie dankie Ta An! Ek gaan dit die naweek maak. My Feta is net op en moet dit gou aanvul. Lekker eet julle ook!

                      Comment


                      • #12
                        Re: Oooooo Butternut!!

                        Originally posted by trudie View Post
                        Sal dit soek.Baie dankie.
                        Het jy gekry?? Cinnabons
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Re: Oooooo Butternut!!

                          Ja ,ek het en ek gaan dit probeer .Dankie.

                          Comment


                          • #14
                            Re: Oooooo Butternut!!

                            Reg, vandag se botterskorsie is so bedien
                            (2 porsies)
                            Pak in oondvaste bakkie:
                            1 k gekapte gaar botterskorsie en 80-100 g Feta kaas in blokkies gebreek (meng die feta kaas en butternut)
                            +- 15 basielie-kruid blare, snipper en meng by.
                            Klits 1 eier en kwart koppie room en gooi oor,
                            maal swart peper en Himalayan Rock salt bo-oor
                            Bak to gaar ....

                            Bedien met 'n vars slaai en Gebraaide gemarineerde vark ribbetjie
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Re: Oooooo Butternut!!

                              Dankie Ta-An , jy kom tot my redding! More kry ek baie grend skoonfamilie en ek gaan hulle betower met ander se 'kalwers'.......

                              Comment

                              Working...
                              X