Announcement

Collapse
No announcement yet.

Kyk wat het ek raak geloop!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Kyk wat het ek raak geloop!!

    In die "Prefix" in dropdown box is daar Afrikaanse woorde
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Kom weer Anneke......? Wat van graad 1 rekenaartaal vir die rekenaar agtergeblewenes...?

    Comment


    • #3
      Wanneer mens 'n nuwe draad begin, is daar 'n 'dropdown box'.... 'n boksie met 'n pyltjie wat na onder wys, wanneer mens daarop kliek, het dit Afrikaanse woorde in vir die Afrikaanse forum.... en nie net meer Engelse woorde nie
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Kyk, ek het geweet julle is oulik , maar SO oulik sou ek nie kon droom nie...!

        Comment


        • #5
          Ag mannnnnnn, dis lekker om te blink
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Ek is regtig so bly iemand het opgelet in die klas, nou kan ek ook darem slim lyk as ek ander die web werf. Baie skerp van jou!
            Saved by Grace!

            Praying for Mieke and Charles
            Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


            My testimony
            http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

            Comment

            Working...
            X