Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Reenboog dieet

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die Reenboog dieet

    Ek wonder of hier genoeg dames is wat saam met my die Winter-sop-en-rolletjies wil verruil vir 'n Renboog Diet
    Die diet is 'n MOET eet plan. Jy moet tussen 7 en 12 porsies van die volgende elke dag eet Lekker n??
    'n porsie is so groot soos jou vuis.
    jy kan eet wat jy wil soalnk jy 7-12 vuis grootte pories van die reenboog eet
    Om die gewig in lyn te bring lees ek dat 'n 'spicy' ontbyt jou minder honger maak voor middag ete !
    So wat van red-hot-chilli-peppers saam met jou ontbyt, op roereier of saam met 'n muffin
    Blou en pers: Goed vir die geheue Pers kool, beet
    Rooiwyn-asyn en olygolie maak 'n heerlike slaaisous, en dit veral oor gersaperde rou beet
    Rooi: Vir die hart, tamatie, rooi-soetrissie,
    Oranje: Goed vir die o, mangoes (veselperskes) bak heerlike pampoen muffins of eet gerasperde rou botterskorsies in jou slaai wortels,
    Geel: Bou weerstand op teen siektes.... pere, pynappel,
    of geroosterde pampoensaad oor jou slaai
    Groen: Kalsium!!! Vir bene en tande...Kool-familie
    Grys: Stysel: rys, pasta, patats, sweetcorn
    Wit: piesangs, appels, blomkool,sampioene,
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Die Reenboog dieet

    Dit klink goed,maar ek het nog 'n paar bakkies gevriesde groentesop en ek soek enige rede om sop te eet.Kan ek maar die sop as beloning eet as ek die diet volg.

    Comment


    • #3
      Re: Die Reenboog dieet

      Originally posted by trudie View Post
      Dit klink goed,maar ek het nog 'n paar bakkies gevriesde groentesop en ek soek enige rede om sop te eet.Kan ek maar die sop as beloning eet as ek die diet volg.
      Ja, solank jy net 7-12 porsies vars reenboog porsies ook op 'n dag eet
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Die Reenboog dieet

        Dit klink lekker! ek sal dit beslis probeer.
        Ps. 46:10a : Be still, and know that I am God ....

        Comment

        Working...
        X