Announcement

Collapse
No announcement yet.

Jerusalem artisjokke

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Jerusalem artisjokke

    Is hier iemand wat dit groei? Glo vreeslik gesond, maar ek sukkel om 'n lekker resep daarvoor te kry.

  • #2
    Re: Jerusalem artisjokke

    Nie gewone artisjokke nie, die Jerusalem soort, die wat jy die wortels moet uitgrou.

    Comment


    • #3
      Re: Jerusalem artisjokke

      Hallo Skillie,ek het in een van my boeke gesien dat jy dit saam met aartappels in die oond kan bak .Skrop beide aartappels en artisjokke skoon, moenie sny nie ,rol in bietjie olyfolie ,geur met sout bak in oond van so 190 c.Bak die artisjokke tot dit"squidgy" is.Jy kan ook roosmaryn by sit.Ek weet glad nie hoe proe dit nie.My oudste meisiekind bly in London en hulle eet net vis en groente.Ek is seker daar is baie resepte beskikbaar op die internet.Toe ons verlede maand by haar gekuier het,het ons gamarineerde artisjok slaai gekoop.Dit was nie te sleg nie maar ek dink dit is 'n smaak wat jy moet aanleer.

      Comment


      • #4
        Re: Jerusalem artisjokke

        Dankie Trudie. Dis die eerste jaar dat ek hulle plant en hulle het nou mooi begin opkom so ek wil net gereed staan met die idees as dit by oestyd kom. Ek weet dis 'n aangeleerde smaak en ander mense kla oor die winde, maar ek het al kombinasies geproe wat regtig lekker was. Ek kan net nie onthou watter die lekker kombinasies was nie. Dis glo vreeslik gesond, en die blommetjies is ook nie lelik nie.

        Comment


        • #5
          Re: Jerusalem artisjokke

          Originally posted by Skillie View Post
          Is hier iemand wat dit groei? Glo vreeslik gesond, maar ek sukkel om 'n lekker resep daarvoor te kry.
          Hmmm, ja, nogals heel verskillend van gewone atischoke....
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Re: Jerusalem artisjokke

            Nog iets wat ' anders ' is ,is patat " mash".Ons het dit by my dogter in London geeet toe one verlede maand daar was.Skoonseun het pan gebraaide salm op patat 'mash' gemaak.Baie lekker.

            Comment


            • #7
              Re: Jerusalem artisjokke

              Het jy al Herders Pastei geŽet met Blomkool "mash"
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Re: Jerusalem artisjokke

                Klink lekker,maar net my oudste eet dit.Die jongste kom stadig maar seker by.Ons het ook "bubble" tee daar gedrink.Ek is nie seker nie maar die man het net gesÍ hulle is van Suid AsiŽ.Dit is vrugte tee,warm met keuse van gegeurde "bubbles ".Ek dink dit is 'n gelatin tipe basis eo ons het sulke dik srooijies gekry om dit te drink en as die borrel in jou mond kom en jy byt dit was dit net 'n heerlike vrugte smaak, dit was baie lekker.Ek het ook 'n kookboek gekoop by 'n eetplek met die naam Leon.Hulle het dit saam gestel uit resepte van mede werkers en produsente.Daar is ook 'n Melkkos resep van 'n Siud Afrkaanse chef.

                Comment

                Working...
                X