Announcement

Collapse
No announcement yet.

Mag 'n Ma maar??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Mag 'n Ma maar??

    My seun trek in 'n eenheid in 'n kompleks in, mag 'n Ma maar haar "vigerafdrukke" in die decor los??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    ... baie versigtig ............ en undercover..........
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

    Comment


    • #3
      Dit gaan verskil van kind tot kind en van ouer/kind verhouding tot ouer/kind verhouding. Ons Klynsis sal dit GLAD nie verwelkom nie terwyl Ousis en Mirrelsis nie sal omgee nie. En dit vertel nie van minder goeie verhouding met Klynsis nie . Sy is net so n individualis en WEET waarvan sy hou en waarvan nie. So , ons gooi die bal terug in jou baan , Anneke...

      Comment


      • #4
        Ek het vandag eers toestemming gevra..... "Mag ek maar mooi gordyntjies in die badkamer en kombuis hang?"
        "Yes sure Ma"
        "En watter kleur gordyne wil jy in die res van die plek h?"
        "Net soos wat Ma dink sal mooi wees"
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Maar jy is n diplomaat van standaard....!

          Comment


          • #6
            Originally posted by protea View Post
            Maar jy is n diplomaat van standaard....!

            ... of het die slimkop sy ma mooi getrain !!! .....

            geniet dit An !!
            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

            Comment


            • #7
              Originally posted by mari View Post
              ... of het die slimkop sy ma mooi getrain !!! .....

              geniet dit An !!
              Dolla, hy het my in sy sak
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              Working...
              X