Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Here is getrou!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die Here is getrou!!

    Vanoggend bid ek baie ernstig vir my twee kinders, en toe ek my Bybel oopslaan om te lees, lees ek die verse..... ( ek lees die Bybel deur, so ek het nie net oopgeslaan en gelees nie, die was net waar ek moes begin lees, in die KJV is dit 'n nuwe paragraaf op die volgende bladsy....)
    Mattheus 10:29 Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie.
    31 Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.


    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Dit is werklik inspirerend om te sien hoe God antwoord. Dit maak my sommer opgewonde om te sien hoe God in mense se vrae en behoeftes voorsien. Heerlik vir my gewees om die draad te lees.
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

    Comment

    Working...
    X