Announcement

Collapse
No announcement yet.

My man se ma

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • My man se ma

    Ek wil gou met julle hierdie deel. My man se ma reken dat 2L melk nou te duur is om by die supermark te koop. Sy gebruik dit vir al haar katte en honde. (Sy bly op 'n plot) Toe koop sy vir haar 'n koei met 'n kalf en omdat sy al 79 jaar oud is en dus nie onder die koei kan in om te melk nie, koop sy toe sommer 'n melk masjien ook. My mond hang behoorlik oop!!!!

  • #2
    Wees lief vir haar,

    Dink net, nou kan jy ook vars melk drink
    Maar sy gaan nodig h dat die koei 'n kalf moet h anders gaan sy nie melk h nie.... en dan gaan sy 'n bul nodig h om die koei dragtig te maak sodat dit 'n kalf kan h en melk kan produseer..... en as sy nie 'n bul wil koop nie gaan sy iemand nodig kry om die koei kunsmatig te fertiliseer...(KI) .. of se dink ek.... ek is nie 'n plaas meisie nie...
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Hoe rilllllll ek nou vir daardie melk!!!! Kan dit nie in my lyf kry nie.

      Ja sien, nou word daardie melk al hoe duurder.

      Comment


      • #4
        Hey Marline

        Se vir jou ma ek hou sommer baie van haar. Ek het dit skreeu snaaks gevind, en gedink sy is tog te oulik met haar optredes!!!!!

        Sy het pas my dag gemaak. Ek giggel nou nog!
        Saved by Grace!

        Praying for Mieke and Charles
        Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


        My testimony
        http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

        Comment


        • #5
          Hallo Marline - jong, hoekom gee sy nie maar net vir die diere water nie. Dis baie gesonder as melk vir hulle (in die natuur drink diere water, nie melk nie).
          Dan het sy nou sommer baaaaaaaaaaiee $$$$ gespaar .

          Ag wel, ten minste kan julle nou ook lekker vars melk drink - en aanhou drink as sy darem 'n bul ook bykry . (Onthou om darem eers die melk te kook voordat julle dit drink.)

          Tatta
          Jeremiah 29:11
          "For I know the plans that I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

          Comment


          • #6
            Originally posted by paidforinfull View Post
            Hallo Marline - jong, hoekom gee sy nie maar net vir die diere water nie. Dis baie gesonder as melk vir hulle (in die natuur drink diere water, nie melk nie).
            Dan het sy nou sommer baaaaaaaaaaiee $$$$ gespaar .

            Ag wel, ten minste kan julle nou ook lekker vars melk drink - en aanhou drink as sy darem 'n bul ook bykry . (Onthou om darem eers die melk te kook voordat julle dit drink.)

            Tatta
            Hi Belinda, Sy is so hardkoppig, mens kan haar niks vertel nie. As ek wil melk he sal ek dit moet koop, want sy moet nou die koei betaal. Dit was vir my net so agstevoor dat ek dit met julle moes deel!!!

            Comment


            • #7
              Originally posted by marline View Post
              Hi Belinda, Sy is so hardkoppig, mens kan haar niks vertel nie. As ek wil melk he sal ek dit moet koop, want sy moet nou die koei betaal. Dit was vir my net so agstevoor dat ek dit met julle moes deel!!!
              Vriendin, op die ou einde gaan ons almal maar so agterstevoor raak, dis maar deel van oud word. Wees maar geduldig met haar want eendag gaan jou kinders met jou geduldig moet wees...Ek glo maar aan daai "wat jy saai, sal jy maai"-ding.
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Originally posted by Lanie View Post
                Vriendin, op die ou einde gaan ons almal maar so agterstevoor raak, dis maar deel van oud word. Wees maar geduldig met haar want eendag gaan jou kinders met jou geduldig moet wees...Ek glo maar aan daai "wat jy saai, sal jy maai"-ding.
                Jy is so reg Lanie. My sus vertel my ons pa het ook sulke snaakse goed gedoen. Ek het dit net nie onthou nie.

                Comment


                • #9
                  Dit was baie snaaks! Baie dankie vir die een Marline!
                  Laat my aan my oupa dink. Toe my ouma dood is het my oupa baie verveeld geraak. Hy bly op 'n plot by my tannie. Hy gaan toe en kry vir hom hoenders en varke - my oupa is 82!

                  Ons was woedend kwaad vir hom, maar hy is ook die tipe mens hy luister nie vir jou nie, wat hy s is wet. Neadless to say, hy het vandag nog die hoenders en varke....

                  Comment


                  • #10
                    Kyk , daardie 'models' maak hulle nie meer nie!!

                    Comment


                    • #11
                      Hoe meer ek van jou ma lees, hoe intressanter vind ek haar. Ek dink tog dis so oulik. Vriendin sy gaan jou waaragtig op jou kniee hou!
                      Saved by Grace!

                      Praying for Mieke and Charles
                      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                      My testimony
                      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                      Comment


                      • #12
                        Ja kyk, ons het nou al heelwat eienaardige goed met haar beleef. Sy het 'n hoender gehad wat seker 20 jaar oud was. My man vat my hond saam soontoe, die hond spring op die hoender en daar oorlede die arme ding!!! Was ek in die moeilikheid!! (omdat dit my hond is) Die einste wolhond wat in my foto album is.

                        Comment


                        • #13
                          Hi Marline

                          Hoe gaan dit met jou skoonma. O ja, ek het jou hond gaan kyk en hy is te pragtig! Ek dink hy is 'n gepaste maatjie vir 'n hoender. lol
                          Saved by Grace!

                          Praying for Mieke and Charles
                          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                          My testimony
                          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                          Comment


                          • #14
                            My Man se ma kry het toe soveel melk uit hierdie koei, dat sy nie weet wat om met die res van die melk te doen nie, en toe koop sy maar nog 3 kalwers by, sodat die melk nie vermors word nie. Ek dink hierdie storie gaan aan hou soos "replay"!!!rofl:

                            Comment


                            • #15
                              Dis n heerlike vervolgverhaal en ons sien uit na die volgende episode!

                              Comment

                              Working...
                              X