Announcement

Collapse
No announcement yet.

Ons dogters loop met oop o ;)

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Lanie
    replied
    Ousus was nog nie eers 5 nie, en my ma en aangetroude pa kom kuier. Sy loop toe een oggend in ouma en oupa se kamer in en gaan staan en gesels teen die bed. Na 'n rukkie se gesels vryf sy so bietjie oor my ma se maag en s "Ouma, my ma het so belt wat sy op haar maag sit wat mens maer maak, wil ouma hom so bietjie leen?"

    Gelukkig het ouma 'n sin vir humor en groot liefde vir die klein snip!!!

    Leave a comment:


  • Ta-An
    started a topic BELANGRIK Ons dogters loop met oop o ;)

    Ons dogters loop met oop o ;)

    Na aanleiding van marline se onderwerp : My man se ma.... gebeur die met my gisteraand:

    My dogter gaan saam met 'n maat op vakansie, en sy het dit bietjie laat gelos om seker te maak dat sy genoeg "Vakansie klere" het, en ons vaar toe in my klere kas in op soek na iets wat haar sal pas, en wat sy kan gebruik..... nodeloos om te s.... allerande klere kom toe daar uit

    Sy kom af op 'n denim mini romp uit my maer-jong-dae, gryp dit en pas dit aan..... so ewe sal sy omdraai en vir my s: "Jy het altyd die rompie gedra wanneer jy saam met Pa gaan uit-eet het"
Working...
X