Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hallo almal

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Ta-An
    replied
    Re: Hallo almal

    Originally posted by mailmandan View Post
    Hello and a belated welcome to BibleForums!
    Hey mailmandan!!
    Nou hoekom laat jy 'n antieke draad herleef??

    Leave a comment:


  • mailmandan
    replied
    Re: Hallo almal

    Hello and a belated welcome to BibleForums!

    Leave a comment:


  • MercyChild
    replied
    Hi kyk wat kry ek nou net hier op my rekenaar. So 'n ou pragtige prentjie vir die oog!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Leave a comment:


  • marline
    replied
    Hallo Yolandi en Manie, Welkom!!!!! Mens is oral welkom hier in lighuis. Ons het/is nie 'n klomp hekse nie, dus is jy welkom om oral te pos. Kyk, ek praat liewer nie oor "daardie" sport nie!!! Dit lyk my party mense raak skoon beserk as jy 'n span se naam noem.

    Leave a comment:


  • paidforinfull
    replied
    Originally posted by manieverster
    Hallo daar,
    Ek is ook nuut hier en hou daarvan om met mense oor Christus te praat. O, terloops, ek is 'n blou bul ondersteuner maar om die vrede te bewaar sal ek maar niks verder se nie.

    Manie Verster
    Haai weer, Manie. Jong, jy het nou hande-viervoet hier tussen die henne beland

    Gaan asseblief na Nuwe lede: stel julleself voor, en dan kan jy jouself daar voorstel. Ek weet die forum is bietjie verwarrend in die begin, maar mens raak dit gou-gou gewoond.

    Blessings
    Last edited by paidforinfull; Dec 18th 2008, 07:05 PM. Reason: Posted wrong link - ended up in tech questions.

    Leave a comment:


  • paidforinfull
    replied
    Haai Yolandi - welkom hier by die Lighuis. Dis te lekker om jou te ontmoet, jong.

    Lekker dag.

    Leave a comment:


  • Lanie
    replied
    Originally posted by Linda Steyn View Post
    maar moet net niks noem van blou bulle nie asb.
    Ag nee man Linda. Vir wat kom bederf jy nou alles net toe ek begin lief word vir jou!!!!

    Leave a comment:


  • MercyChild
    replied
    Hi Youlandi

    Ja Sonja het reg, jy kan enige plek hier gesels en ook enige gesprek aanknoop, maar moet net niks noem van blou bulle nie asb.
    Hier is manne en vroue (ekke natuurlik) wat nie altyd met julle pretorianers gaan saam stem nie.
    O ja, en jammer oor jul die beker verloor het!
    Nou terug na die geselsies

    Geseende dag verder!

    Leave a comment:


  • Sonia Smit
    replied
    Hi Yolandi,
    Kry ek jou hier! Jy kan enige plek gesels, al is die geselsies al verby en jy wil iets bylas of vra, doen dit...

    Leave a comment:


  • YOLANDI HORN
    started a topic Help asseblief Hallo almal

    Hallo almal

    JULLE WAAR KAN EK GESELS, IS DAAR ENIGE BESPREKINGS AAN DIE GANG VANDAG?? EK'S IS NUUT EN NOGSTEEDS VERWARD
Working...
X