Announcement

Collapse
No announcement yet.

Koekies bak

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Koekies bak

    Ek het vandag iets snaaks agter gekom....
    El ket die wit suiker met bruin suiker vervang..... en die tekstuur van die gemmer koekies wat ek gebak het was soveel stywer...??? Het julle al bruin suiker gebruik in klein koekies ipv wit suiker... ek dog mens vervang gelyke dele
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  • #2
    Ta-An,

    Ek is besig om uit te pak en al my kombuisgoed is in nog in bokse, so ek kan dit nie gaan toets nie, maar in een van my gesondheids kookboeke vervang hulle alle witsuiker met bruinsuiker want hulle s bruinsuiker is ligter per volume as witsuiker.
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment

    • #3
      Originally posted by Lanie View Post
      Ta-An,

      Ek is besig om uit te pak en al my kombuisgoed is in nog in bokse, so ek kan dit nie gaan toets nie, maar in een van my gesondheids kookboeke vervang hulle alle witsuiker met bruinsuiker want hulle s bruinsuiker is ligter per volume as witsuiker.
      Wel dit wil dan s dat ek te min suiker gebruik het, dus inder waarheid minder 'vloeistof' wat dan 'n dror beslag maak..... dit klink logies.... Dankie Lanie
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor

      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      • #4
        An....

        ek gebruik altyd bruinsuiker in klapper & hawermout koekies en sommer meeste ander mengsels ook, gebruik net bietjie melk by......

        ...al gehoor van moerbykoekies ? ... nee, nee, nie die bessie soort nie.... die soort waar jy 'n basiese resep gebruik en dan watookal in die kas bygooi vir interessante mengsels ... bv, by die klapper en hawermout mengsel gooi dadels / neute / digestive bran of All bran vlokkies, selfs ricekrispies ! ( sit dan ook bietjie vloeistof by ).... gebruik heuning plaas van stroop .... ens .... ens.....

        Ons gunsteling bly maar die Kook en Geniet se "Ouma Ellen koekies" ...... ( gooi ook bruinsuiker in plaas van wit, met bietjie ekstra melk - die koekies kom dan donkerder uit...... ) dis soveel pret om die deeg in allerande vormpies te druk of draai, ons maak ABC koeies of name deur die deeg in slangetjies te rol en in letters te vorm.... kleinman geniet dit nogal..... my ma het altyd 'n klomp van hierdie deeg gemaak en dit dan deur 'n vleismeuletjie met 'n "vormpie liniaal" vooraan gedruk..... my boetjies moes die slinger draai en deeg voer terwyl ek en ma die slangetjies vang, sny en op plaatjies uitpak..... ( as die seuns die snywerk sou doen, maak hulle altyd die wurms te lank en ongelyk, wat dan beteken iemand gaan baklei oor die langer en korter koekies ! ) ......

        ... ek soek hoeka na so 'n meultjie met die vorm "liniaal", maar kry dit deesdae nerens......

        aai.... hoe maak dit my nou verlang.....

        soetnis-groetnis
        m
        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

        Comment

        • #5
          Originally posted by mari View Post
          ... ek soek hoeka na so 'n meultjie met die vorm "liniaal", maar kry dit deesdae nerens......
          As ek dit nou geweet het ......ek het in Aug. by 'n vlooi-mark een gesien vir R30..... ek kon die prys nie glo nie, het dit nie gekoop nie, anders kon ek dit vir jou pos..... die mark is net 1xper jaar, en indien hulle die meuletjie nog volgende jaar het, en ek onthou, sal ek hom vir jou aankoop

          Ek het een van die wat jy soos 'n "gun" lyk, en jy die deeg uitpomp en sny.... ek moet s, jy ontwikkel so een arm met 'n gesonde spier
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor

          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment

          • #6
            Jinne, An, nou gee jy my mos 'n idee...... :

            as enigiemand hier dalk weet waar om so 'n meultjie met sy "attachments in die hande te kry, pm my 'seblief ! ....

            ( dalk kan ons so 'n draad hier in onse koffiekamer begin..... soms soek ons dinge wat ander damer mos net weet waar om te kry en ons kan mekaar so help ? ) ...

            groetnis
            m
            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

            Comment

            • #7
              Ek het weer gebak, die keer met witsuiker, en dit het wonderlik uitgekom,,,, soos Kompetisie wenners...

              Maak my wonder, wie van julle bak, of het al vir kompetisie doeleindes gebak??
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor

              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              • #8
                ... aan die krap in die kombuis met die doel om bietjie te bak en brou.......
                mariebiskuitjies, kakao, versiersuiker, botter...... RESEP MISSING !!!!

                het iemand die resep vir daai vreeslik versoekende sjokolade blokkies wat jy sommer so in 'n kastrol kook ?

                soetegroete

                Working...
                X