Announcement

Collapse
No announcement yet.

Kan jy hekel??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Kan jy hekel??

    kyk na hierdie besonderse skoenlapper patroon http://www.geocities.com/cherilynm/butterfly.html
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Dis pragtig Ta-An! My dogtertjies sal mal wees daaroor. Ek kan nie hekel om my lewe te red nie maar dink net hoe mooi sal dit wees as mens so klomp skoenlappers aanmekaar werk vir 'n deken.
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Ek gaan dit vir my ma gee om vir sussetjie te hekel want ek kan ook nie hekel om my lewe te red nie, my vingers koek in die hekelgare!
      Baie dankie Ta-An!

      Comment


      • #4
        wat is 'n 'dtr' ??
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Ek lei af jy druk die hekelpen in die 13 e kettingstekie vanaf die pen in hierdie geval , maar ek hoop nie ek help jou van die wal af in die sloot nie. Die 'slst' is n slipstitch maar hoe jy dit maak weet ek nie.....
          My ouma het so n reuse vergrootglas gehad met n toutjie om die nek en met 2 penne wat so op jou 'nennetjies' druk en onder die vergrootglas het sy tot in haar 80's die fynste borduur- en hekelwerk gedoen. Ek soek nou so een om my maskara aan te sit...

          Comment


          • #6
            Originally posted by protea View Post
            Ek soek nou so een om my maskara aan te sit...
            .
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment

            Working...
            X