Announcement

Collapse
No announcement yet.

Soek en jy sal vind

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help asseblief Soek en jy sal vind

    'n Draad vir onse dames se soek na daai gadget of boek of watookal wat nerens te krye is nie, maar iewers moet wees.....

    .... wees welkom om iets wat jy dalk iewers in 'n kas het, hier te noem LW : nie advertensies nie, maar met die idee om mekaar te help .....

    ......onthou net om nie kontak detail op die oop forum te plaas nie, maar slegs met pm's oor te dra.....
    Last edited by mari; Dec 10th 2008, 06:11 PM.
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

  • #2
    Koekie meul

    Uit die koekies bak draad.... dis wat ek soek, maar met die koekie megafter om deeg in formdraade uit te druk....

    Comment

    • #3
      Originally posted by mari View Post

      Haai, toe ek nou die meulertjie van jou sien toe dink ek aan my Ouma. My oom het altyd geslag en sy het altyd die meulertjie gebruik om maalvleis te maak. Partykeer het ons haar gehelp. As ek reg kan onthou kry jy verskillende plaatjies (weet nie eintlik wat jy dit noem nie) wat jy kan gebruik by die meulertjie...

      My boetie werk by 'n slaghuis en ek kan by hom hoor waar mens die meulertjie in die hande kan kry...

      Comment

      • #4
        Sonis, dankie...

        die meultjie het so 'n aanskroef megafter met 'n liniaaltjie met verskillende vorms wat jy kan gebruik om koekie deeg deur te voer .... my ma het dit altyd gebruik, want ons het altyd baie maats gehad wat saam wou koekies eet.... dit maak die uitdrukkery soveel maklikker op groot skaal......
        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

        Comment

        • #5
          Originally posted by mari View Post
          'n Draad vir onse dames se soek na daai gadget of boek of watookal wat nerens te krye is nie, maar iewers moet wees.....

          .... wees welkom om iets wat jy dalk iewers in 'n kas het, hier te noem LW : nie advertensies nie, maar met die idee om mekaar te help .....
          Mari , as jy 'kjoet' is , is jy cute! Dit was nou regtig n blink gedagte om hierdie draad te open. Ek hoop julle kry die 'lineaaltjie' wat op die meul pas. Ons hou almal ons oge oop.

          Comment

          • #6
            ag dankie blom... ek weet ek's kjute, my Vader het my so gemaak

            anyways......

            ek het ook iets innie kas wat iemand dalk kan gebruik :

            'n behandelde skaapvelletjie vir die gebruik by bedleendes..... om druksere te voorkom........ my ma het dit net 'n week of twee gebruik en dis nogal sentimenteel, maar hier mag dalk iemand wees wat dit kan gebruik om 'n verswakte geliefde gemaklik te maak ......

            m
            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

            Comment

            • #7
              Mari, weet jy, hier in Jannesburg is 'n Oriental Plaza..... en hulle mag dalk so iets h. .... maar ekke weetie wanneer ek ooit weer daar sal uitkom nie.... te bang om alleen meer so-toe te gaan
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor

              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              • #8
                Van koekie masjiene tot rubberslange...

                As van julle dalk van hierdie rubberslange in n kind se speelgoedlaai kry, wil julle nie vir my PM nie asb? Ek gebruik hulle as voelverskrikkers in die paar huis vrugte bome in die tuin . By gebrek aan sulke 'slange' het ek stukkies ou waterpype so gedrappeer oor die takke en dit werk goed as jy die 'slange' se posisie so elke dag bietjie verskuif... Die voeltjies raak ook al hoe slimmer en hulle mors regtig met die vrugte as ek nie IETS doen nie , want hulle kom eet net die rooi puntjies wat ryp is en los die res wat nog nie ryp is nie en so verwoes hulle jou oes. As jy nie sterk is nie , moet jy slim wees....

                Comment

                • #9
                  En van rubberslange na keybords!

                  Ek het vir my 'n keybord aangeskaf en probeer die dingetjie nou uitsorteer. Ek het in my lewe nog nooit eens klavier gespeel nie, maar ek ken darem hier en daar 'n noot. Indien een van julle dalk 'n lesboek vir klavier speel iewers het wat rondl en nie meer gebruik nie, kan ek dit by julle kry/koop?

                  Comment

                  • #10
                    Sonia..... die internet is solank vol hulpmiddels om jou vingers te leer dans ....

                    kyk bv by : http://www.expertvillage.com/video-s...ons-chords.htm
                    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                    Comment

                    • #11
                      Dankie Mari vir die skakel. Daardie manier van die keyboard-ding-doen is BAIE interessanter as my ou 'Teaching little fingers to play'...

                      Comment

                      Working...
                      X