Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Skaal

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die Skaal

    Ag ek moes net.........ek kon dit nie vir myself hou nie.

    Was een van julle al bly om op die skaal te klim en te sien dat jy 'n volle 10 kilogram opgetel het?. Ironies ne, ek weet.

    Wel ek was vandag te bly om te sien ek is swaarder as ooit.....lol
    Ek het nogal gewonder wat met my klere aangaan, en het die skaal probeer. Ek is nog net so 4 kilos onder gewig, dan is ek ook al weer behoorlik mens............lol
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Dit is wonderlike nuus
    Want dit beteken die gif is uit jou liggaam uit...of al te minste, dit is afwesig in jou liggaam, en jy het weer eetlus!!

    Ek sal jou so 4kg van myne gee
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Ek het ook 3 wat jy kan kry! Dis 'n baie goeie teken, en nou voel jy seker ook baie gesonder en met meer energie. Nou kort jy nog net SA son, dan is jy A-for away.

      Comment


      • #4
        Maar julle oplossings klink vir my so reg, nou dis wat ek sal doen. Ek sal Ta-An se 4 kg's van en Marline se heerlike SA son.
        Sjoe, ek kan amper nie meer wag om net huistoe te gaan nie...........
        Saved by Grace!

        Praying for Mieke and Charles
        Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


        My testimony
        http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

        Comment


        • #5
          Dis nou regtig wonderlik nuus, MercyChild. Te maar is ook nie gesond nie.

          (Ek het vir jaaare lank tussen 46 en 49 kg geweeg, en het eers sedert ek 'n wedergebore Christen is gewig opgetel. Nou kan jy ook maar so 5 van myne kry ).

          Prys die Here - jy word nou gesond!
          Jeremiah 29:11
          "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

          Comment


          • #6
            MercyChild, jy is verondestel om die pakkie te aanvaar en nie terug te stuur nie , daar sal nou 5 kg met installments by jou opdaag
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Originally posted by ACCM View Post
              Linda, jy is verondestel om die pakkie te aanvaar en nie terug te stuur nie , daar sal nou 5 kg met installments by jou opdaag
              lol..................ek belowe ek sal nie terugstuur nie, ek bring dit dan saam met my huistoe...........gits ek hoop hulle laat my op die vliegtuig met hierdie vreeslike gewig...............
              Saved by Grace!

              Praying for Mieke and Charles
              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


              My testimony
              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

              Comment

              Working...
              X