Announcement

Collapse
No announcement yet.

Te oud vir 'n vlegsel?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Te oud vir 'n vlegsel?

    Nou het ek julle professionele raad nodig

    Is 50 te oud vir 'n vlegsel? Ek word nou eerskomende Feb. 50 jaar oud, en dra my hare gereeld in 'n vlegsel. Die klimaat hier is baie warm en baie bedompig, en my fyn ou haartjies kink darem maar te aardig as ek dit nie vasmaak nie (en die helmet-draery help ook nie).

    Wat is julle menings oor hierdie gewigtige (vir my) saak?
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

  • #2
    Paidforinfull,
    Volgens die 'boek' is dit seker. Maar geen 2 mense se omstandighede, haardikte en klimaat waarin hulle woon is dieselfde nie , so geen reel kan werklik op almal van toepassing gemaak word nie. En die Franse vlegsels is vir my so mooi al dra n volwasse vrou dit . So, reels is daar om gebreek te word en op die ou end maak almal soos hy of sy goed dink en gemaklik mee is. Lekker dag vir jou in Annerland!

    Comment

    • #3
      Originally posted by protea View Post

      Aai, Protea, weet jy hoe begeer ek dit om my hare in 'n mooi styl te laat sny, maar dit gaan eenvoudig nie hier met my ou haartjies werk nie. Die Paraguayne het oor die algemeen die lieflikste, dik lang hare (om nie eers van die Guaranie Indiane se lieflike blinkswart lang reguit hare te praat nie), maar my 'fluffies' is nie vir hierdie klimaat gemaak nie.

      Ek het laas Desember (nadat ek baie hare tydens 'n lang siekte verloor het), my hare laat kort sny, hopende dit sou natuurlik krul, maar aai, dit het aaaaaklik gelyk! Het dit toe maar weer laat uitgroei, en maak nou 'n vlegsel as ons met die scooter gaan ry (of sit dit op met 'n knippie as ek die bus neem). Dit voel en lyk glad nie professioneel nie, maar ek weet nie wat anders om te doen nie. (En moet nie eers praat as ek in die 50 grade C hitte onder die helmet nog 'n hot flush ook kry nie - you get the picture ).

      Dankie vir jou 'input' - ek waardeer dit .
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment

      • #4
        Paidforinfull,
        Ek sit nou net en dink: Wat daarvan as jy die voorste derde van jou hare korter knip en dit toelaat om natuurlik te krul en die agterste twee derdes in n French Roll (nie jam roll nie!) rol vir die dag as jy iemand wil imponeer.... En nou praat ek nie van as jy met die scooter gaan ry nie. Dan doen jy wat die gemaklikste en mees praktiese is. Hoe klink dit vir jou ?

        Comment

        • #5
          Blom....... ekke het onlagns die 40s getref en toe sommer besluit om die kort mechanic kapsel te laat uitgroei in 'n vet vlegsel...... die helmit moet maar aanpas - sal 'n XL kry as dit moet, maar ek wil weer soos 'n vroumens lyk voor die jare teveel inhaal.....

          geniet jou vlegsel en jou vrouwees....

          ( wens ek kan so 'n paar hande vol rooi krulle na jou aanstuur !!! )

          groetnis
          m
          Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

          Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

          Comment

          • #6
            B...

            My man sę solank jy gemaklik voel maak dit nie saak nie. Ek het al baie vroue ouer as jy met vlegsels gesien en het nog nooit eers gedink dis snaaks nie. Ek dink Marius is reg, so what as iemand dalk haar wenkbrou vir jou vlegsel lig, doen wat vir jou prakties is.

            (Ek gaan vandag my hare super-kort sny.... kan nie wag nie!!! Ek is moeg vir die halfuur se geblaas elke oggend en in ons klimaat hang dit in elk geval 'n uur later in 'n sweterige slierte....al die moeite verniet... Ek sal vir julle 'n kiekie plaas om te wys hoe dit lyk.)

            Lekker dag vir al die girls.......Mwwwwaaaaahhhhh!!!!
            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

            Comment

            • #7
              Originally posted by mari View Post
              Blom....... ekke het onlagns die 40s getref en toe sommer besluit om die kort mechanic kapsel te laat uitgroei in 'n vet vlegsel...... die helmit moet maar aanpas - sal 'n XL kry as dit moet, maar ek wil weer soos 'n vroumens lyk voor die jare teveel inhaal.....

              geniet jou vlegsel en jou vrouwees....

              ( wens ek kan so 'n paar hande vol rooi krulle na jou aanstuur !!! )

              groetnis
              m
              Jy kan n GOEIE persentasie van my matraskop ook kry... Ek het al meer as een keer op n Maandagoggend ten volle gegrimeerd skoolkar gery en met n ongekamde kop oppie dorp gekom en niemand het dit agtergekom nie.. So n vingers-deur-my-kapsel-haarstyl pas my uitstekend!

              Comment

              • #8
                Protea and Mari - haai jong, julle is darem maar gaaf - ja, dankie, my posadres is .................................................. (stuur dit sommer lugpos, ok). Julle maak my nou sommer net jaloers as ek lees hoe lekker dik en maklik beheerbaar julle hare is

                So van helmets gepraat - hoekom kan iemand nie een met airconditioning in ontwerp nie? Ek is seker dit sal soos soetkoek verkoop!!
                Jeremiah 29:11
                "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                Comment

                • #9
                  Originally posted by Lanie View Post
                  B...

                  My man sę solank jy gemaklik voel maak dit nie saak nie. Ek het al baie vroue ouer as jy met vlegsels gesien en het nog nooit eers gedink dis snaaks nie. Ek dink Marius is reg, so what as iemand dalk haar wenkbrou vir jou vlegsel lig, doen wat vir jou prakties is.

                  (Ek gaan vandag my hare super-kort sny.... kan nie wag nie!!! Ek is moeg vir die halfuur se geblaas elke oggend en in ons klimaat hang dit in elk geval 'n uur later in 'n sweterige slierte....al die moeite verniet... Ek sal vir julle 'n kiekie plaas om te wys hoe dit lyk.)

                  Lekker dag vir al die girls.......Mwwwwaaaaahhhhh!!!!
                  Lanie (en Protea en Mari) - dankie jong, ek voel al sommer beter. Seg maar vir Marius ek se hy is baie duidelik 'n man wat vrouens goed verstaan .

                  Onthou om 'n foto te plaas sodra jy jou nuwe kapsel het, ok?

                  Blessings almal.
                  Jeremiah 29:11
                  "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                  Comment

                  • #10
                    Ek stem vir 'n vlegsel, maar doen iets daarmee , net nie bolla nie, 'n Franse vlegsel is baie netjies en gesofstikeerd en sal lekker pas onder 'n helmet...

                    My hare is ook skouerlengte en ek maak dit vas met 'n 'krokodil klippie' hierdie met die baie tande So 'n poniestert wat jy draai en boontoe vas knyp

                    So jou hare is dun ? en... krul of perdestert reguit??
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor

                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment

                    • #11
                      Wat van 'n "perm"??
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor

                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment

                      • #12
                        Originally posted by ACCM View Post
                        Wat van 'n "perm"??
                        Ja, dit is 'n goeie idee, maar my hare is vreeslik dun en fyn. Ek het 'n twee keer in SA perms gehad, maar dit het my hare nie goed gedoen nie, en het te goed 'gevat'. Ek is werklikwaar bang om weer te probeer - veral as dit iets is wat ek gereeld sal moet doen. Krullerige hare pas ook nie by my nie .

                        PS - hoe voel jou kop nou, Aneke? Gaan dit darem beter?

                        Tatta
                        Jeremiah 29:11
                        "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                        Comment

                        • #13
                          Rooi blonde hare Belinda??
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor

                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment

                          • #14
                            Originally posted by ACCM View Post
                            Rooi blonde hare Belinda??
                            My hare is ligte muisbruin met so 'n klein bietjie van 'n auburn tint in.
                            Maak dit sin?
                            Jeremiah 29:11
                            "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                            Comment

                            • #15
                              Originally posted by paidforinfull View Post
                              Ja, dit is 'n goeie idee, maar my hare is vreeslik dun en fyn. Ek het 'n twee keer in SA perms gehad, maar dit het my hare nie goed gedoen nie, en het te goed 'gevat'. Ek is werklikwaar bang om weer te probeer - veral as dit iets is wat ek gereeld sal moet doen. Krullerige hare pas ook nie by my nie .

                              PS - hoe voel jou kop nou, Aneke? Gaan dit darem beter?

                              Tatta
                              Dankie, my kop is beter , maar die knop staan nog steeds...

                              Die rede hoekom ek vra oor 'n perm..... ek het 'n 'volumizer' in my hare,(Geen kroes!!) want my hare is perdestert reguit en plat soos 'n koei-lek op my kop So nou hou die effe krul dit mooi bymekaar in die knip dat dit nie alles uitgly nie
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor

                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X