Announcement

Collapse
No announcement yet.

Sukkot - 22 tot 29 September

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Sukkot - 22 tot 29 September

    Ek weet baie mense dink die Joodse ooms en tannies is simpel en hulle feeste maak nie sin nie, maar vir die wat sou belang stel om te weet wat die week aangaan:

    For forty years, as our ancestors traversed the Sinai Desert prior to their entry into the Holy Land, miraculous "clouds of glory" surrounded and hovered over them, shielding them from the dangers and discomforts of the desert
    Hoe ek dit sien is net om dankie te s vir Vader se beskerming elke dag. En ook net om dankie te sdat ons van die aanslag van die wet beskerm wad deur wat Yeshua (Jesus) vir ons op die kruis gedoen het. En ek kan net elke dag dankie s vir Yeshua en YHWH (G-d) vir als!

    Hoop julle kan dieselfde doen.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  • #2
    Re: Sukkot - 22 tot 29 September

    'n Feestelike Fees vir jou Francois

    Ek kom nou net terug van 'n Feesfiering af..... Hallelujah!!

    What is Sukkot all about? (Lev 23:33-44)

    The Festival of Sukkot is very meaningful, as one of the "yamim Modadim" (appointed days of the L-rd) the last one before "Simchat Torah" it is one that will be celebrated during the Millenium reign of Messiah Yeshua.

    Sukkot, or "Feast of Tabernacles" is the "ingathering" of the harvest crops, some consider it the "Thanksgiving" week in Bible times (but without the turkey and dressing, what a shame!!) The israelites brought their fruits, harvest wheat, and it was a joyful time, but there is still more meaning behind this. it was the time, and IS the time we remember our G-d who dwelt among his people. He "tabernacled" among His people in the desert. He dwelt in the tabernacle made of wood poles, fabric, and animal skins, behind the "Holy of Holies, his presence manifested through the "Shekeinah glory"

    about 1500 years later, he manifested himself in the flesh, in Yeshua, coming to earth at this very time of the "Feast of Tabernacles" it is unfortunate that christians still adhere to the "christmas" festival in December, which was started by Constantine, saying it is Messiah's birthday, But what is important is that he DID come to dwell among His people in the flesh, and ministered to the sick, the needy, and to give hope to the hopeless, many were looking for a "warrior Messiah" to kick out the Romans, instead, He came to kick out the curse of sin and death.

    During the time of Sukkot, on the eighth day of "Shemini Atzeret" when the priests brought pot fulls of water from the pool of Siloam to pour them out at the altar, Yeshua spoke and said, "If any man thirst, let him come unto me, and drink. He that believeth on me as the scripture that said, out of his belly shall flow rivers of living water"
    (Mayim Chayim = Yeshua) (John 7:37,38). In Isaiah 12:3 the prophet writes: "Therefore with joy shall ye draw water out of the wells of salvation, (Yeshuah).

    This is time of joy, that we rejoice because we have the presence of Yeshua with us through the Ruach Ha Kodesh, and we are the harvest of Messiah Yeshua, who cast forth the seed of His Word, sending forth His Living Water, so let us rejoice in His presence always, and again we can say "Hag Sameach Sukkot"

    Rabbi Ya'akov Ben Avraham
    Beth Yeshua Sephardic Fellowship
    Houston, Texas
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Re: Sukkot - 22 tot 29 September

      Originally posted by Ta-An View Post
      'n Feestelike Fees vir jou Francois

      Ek kom nou net terug van 'n Feesfiering af..... Hallelujah!!

      Klink lekker tannie. Wens ek het iemand gehad om dit saam te hou, maar almal glo mos dat die Hemelse Vader se feeste net vir die Jode is, en dit is regtig hartseer dat almal eerder die kersvader ding volg...

      Ek hou baie van die deel van
      about 1500 years later, he manifested himself in the flesh, in Yeshua, coming to earth at this very time of the "Feast of Tabernacles" it is unfortunate that christians still adhere to the "christmas" festival in December, which was started by Constantine, saying it is Messiah's birthday
      Dankie vir die stukkie tannie. Is regtig wonderlik!
      'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
      Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
      [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
      Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
      [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

      Bemidbar 6:24-26
      [Numbers 6:24-26]

      Comment


      • #4
        Re: Sukkot - 22 tot 29 September

        Ja nee, kyk ons almal is tog so ver van die pad af, die arme Christenne, hulle weet nie wat hulle mis om nie weer onder die wet in te klim soos 'n lekker warm kombers op 'n koue wintersnag nie

        Comment


        • #5
          Re: Sukkot - 22 tot 29 September

          Originally posted by Francois Marais View Post
          ...maar almal glo mos dat die Hemelse Vader se feeste net vir die Jode is, en dit is regtig hartseer dat almal eerder die kersvader ding volg...
          Darem nie almal nie, Francois. Ek doen ook nie die krismis ding nie en glo dat dit aftrek van die verlossingsboodskap, maar hierdie is nou juis nie 'n krismis draad nie.

          Ek glo elke gelowige mt deel in die feeste, maar wel in die ware sin, nie die skaduwee daarvan wat ons in die Ou Testament sien nie. Kyk byvoorbeeld na:
          Suiwer dan die ou suurdeeg uit, sodat julle ‘n nuwe deeg kan wees—soos julle inderdaad ongesuurd is—want ook ons paaslam is vir ons geslag, naamlik Christus. Laat ons dan feesvier, nie met die ou suurdeeg of met die suurdeeg van ondeug en boosheid nie, maar met die ongesuurde brode van reinheid en waarheid.
          (1Co 5:7-8)
          So, ek s laat ons dan feesvier, nie soos die Jode van ouds nie, maar met die geestelike fees van iemand wat sn dat Christus die ware Paaslam is.

          Comment


          • #6
            Re: Sukkot - 22 tot 29 September

            Originally posted by Son of the South View Post
            Darem nie almal nie, Francois. Ek doen ook nie die krismis ding nie en glo dat dit aftrek van die verlossingsboodskap, maar hierdie is nou juis nie 'n krismis draad nie.

            Ek glo elke gelowige mt deel in die feeste, maar wel in die ware sin, nie die skaduwee daarvan wat ons in die Ou Testament sien nie. Kyk byvoorbeeld na: So, ek s laat ons dan feesvier, nie soos die Jode van ouds nie, maar met die geestelike fees van iemand wat sn dat Christus die ware Paaslam is.
            Jammer ek het weer die woord almal gebruik

            Ek stem saam. Die Lam is reeds geslag, and thus we can celebrate!
            'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
            Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
            [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
            Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
            [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

            Bemidbar 6:24-26
            [Numbers 6:24-26]

            Comment


            • #7
              Re: Sukkot - 22 tot 29 September

              Originally posted by Phil Fourie View Post
              Ja nee, kyk ons almal is tog so ver van die pad af, die arme Christenne, hulle weet nie wat hulle mis om nie weer onder die wet in te klim soos 'n lekker warm kombers op 'n koue wintersnag nie
              Ja nee, om terug onder die wet in te klim is glad nie om die boodskap wat die feeste vir ons as gelowiges in Christus inhou reg te verstaan nie.

              As iemand s daar skort iets omdat ek nie die feetse hou 'soos dit behoort gehou te word' nie, menende dat dit nie streng volgens die Joodse tradisie is nie, sal ek my nie deur hom laat oordeel nie:
              Laat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met betrekking tot ‘n fees of nuwemaan of sabbat nie, wat ‘n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Christus.
              (Col 2:16-17)
              My hoop is dat ons almal voluit in Gees en in Waarheid fees sal hou!

              Comment


              • #8
                Re: Sukkot - 22 tot 29 September

                Originally posted by Phil Fourie View Post
                Ja nee, kyk ons almal is tog so ver van die pad af, die arme Christenne, hulle weet nie wat hulle mis om nie weer onder die wet in te klim soos 'n lekker warm kombers op 'n koue wintersnag nie
                Waar val jy nou weer uit die trollie uit? Waar is die feeste 'n wet?

                Maar kom ons begin tog nou nie weer met die wette ding nie asb Phil. Gelukkig lewe ons nie meer onder die wet nie. Ons gehoorsaam dit uit liefde vir die Vader.
                'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                Bemidbar 6:24-26
                [Numbers 6:24-26]

                Comment


                • #9
                  Re: Sukkot - 22 tot 29 September

                  Originally posted by Francois Marais View Post
                  Jammer ek het weer die woord almal gebruik

                  Ek stem saam. Die Lam is reeds geslag, and thus we can celebrate!
                  So lank jy verstaan dat dit vir my nooit oor die dag gaan nie, maar oor die Persoon. Net so gaan ek kerk toe omdat die Lam vir my geslag is, nie omdat dit 'n sekere dag van die week is nie. Net so vier ek fees, nie oor die tyd van die jaar nie, maar oor dit wat Hy vir my moontlik gemaak het.

                  Comment


                  • #10
                    Re: Sukkot - 22 tot 29 September

                    Originally posted by Phil Fourie View Post
                    Ja nee, kyk ons almal is tog so ver van die pad af, die arme Christenne, hulle weet nie wat hulle mis om nie weer onder die wet in te klim soos 'n lekker warm kombers op 'n koue wintersnag nie
                    Jy kan maar alleen klim, daar is niemand van ons daar nie
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment

                    Working...
                    X