Announcement

Collapse
No announcement yet.

Blommetjies en Bytjies

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Blommetjies en Bytjies

    Wat moet jong kinders, kom ons hou dit maar by voor- en laerskool, oor seks geleer word ? ( Indien enigsins iets ! )

    Soos wat ek verstaan gaan die laerskool curiculim van volgende jaar af demonstrasies met kondome en al die "teorie" rondom dit insluit. Is dit nodig dat ouers kapsie maak hierteen, of eerder self met hulle kinders oor die onderwerp gesels, of gaan mens van die uitgangspunt uit dat sulke jong kinders eintlik nog nie van sulke dinge moet weet nie ?

  • #2
    Re: Blommetjies en Bytjies

    Ek verstaan nie mooi wat hulle wil bereik nie??
    Hulle doen dit al jare in Amerika en deel kondome uit by hulle skole. En steeds het hulle daar meer as 'n miljoen aborsies per jaar.
    Ek dink dit is hoogs debateerbaar of dit nie meer kwaad as goed doen nie.

    Comment

    • #3
      Re: Blommetjies en Bytjies

      Ek persoonlik hou glad nie daarvan dat hulle dinge onnodig aanwakker voor die tyd daarvoor ryp is nie. Verder hoop ek ons kan ons kinders leer om hulleself op te pas vir hulle huweliksmaats.

      Comment

      • #4
        Re: Blommetjies en Bytjies

        Ons was almal kinders en mens kan net terugkyk om te sien wanneer jyself iets meer moes weet. Ek dink 'n ouer wat goeie komminukasie met hul kinders het, sal redelik akkuraat weet wanneer die tyd reg is. Omstandighede verskil en ook persoonlikhede verskil in so mate dat mens nie 'n spesifieke datum aan die tyd wat ryp is kan koppel nie. Dit is iets wat 'n ouer moet lees in 'n kind.

        Ek weet wel een ding en dit is dat geen ouer 'n vuurwapen aan 'n 6-jarige sal gee om mee te speel nie en wat is kondome en seks in 'n metaforiese sin anders as 'n vuurwapen in kinders se hande? Volgens die Bybel het die Staat eintlik geen reg of besitreg op kinders nie en is die direkte gesag oor kinders hulle ouers s'n, as rentmeesters oor God se siele. Die huwelik as orde is volgens die Bybel steeds hoŽr as die Staat s'n. Dit is nogal gevaarlik as die bemoeisieke Staat hul so inmeng in dinge wat hulle nie werklik aangaan nie. Die oomblik as jy jouself bemoei met ander se sake, maak jy droog en sondig jy en mens wonder hoe mense die staat se inmengery so ongesiens kon toelaat? 'Home schooling' maak bae sin in ons dag.
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ

        Comment

        • #5
          Re: Blommetjies en Bytjies

          Originally posted by CFJ View Post

          Ek stem met jou saam, maar ek sal jou moet reghelp wat die deel van vuurwapens betref. Kyk hierna. Miskien moes jy volstaan het by: "...'n ouer wat goeie komminukasie met hul kinders het, sal redelik akkuraat weet wanneer die tyd reg is...."

          Comment

          • #6
            Re: Blommetjies en Bytjies

            Dit hang af van kultuur en morele standaarde.

            Ek het op 'n stadium by 'n Christen skool onderwys gegee, en die opdrag vir Gesondheids Opvoeding was : Maak 'n plakkaat om gesonde leefstyle te bevorder.
            Ek het iets soos vars groent en vrugte prentjies verwag.... en mense wat genoeg slaap en fiks bly,,, want dit is wat ek hulle oor geleer het. (graad 4)

            Maar was tot in my murgpype geskok toe ek sien wat daar uitkom

            Hoof opskrif was : Condomize

            Prentjies wat mens in tydskrifte vind wat ek nie lees nie
            Verpakking van die kondome

            Ek was sommer naar!!

            Ek stap toe na die hoof toe met die plakkaat, want ek weet toe nie so mooi hoe om die situasie te hanteer nie..... en hy sÍ: Die mense leef so, hulle is baie bewus van die gevaar van Vigs en word geleer van 'hoe' om 'dit' veilig te doen.... want in sekere kulture is dit heel aanvaarbaar

            Dit kom van gemengde skole !!

            Op 'n ander draad het ek gepos oor, om die boundry te skuif.... so is die verval van morele standaarde.... dit word geskuif, elke keer 'n bietjie verder... en later is daar geen omkeer meer nie.

            Fila, jy bly op 'n plaas.
            Dit behoort makliker te wees om die aanwas van die diere te gebruik om te verduidelik.... ek weet my plaas nefies het met die goed groot geword..... maar van die kondome weet ek nie so mooi nie..

            Ek het Dr Jan van Elfin se boek gegee om te lees, maklker gewees
            .
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor

            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment

            • #7
              Re: Blommetjies en Bytjies

              Originally posted by Son of the South View Post
              Ek stem met jou saam, maar ek sal jou moet reghelp wat die deel van vuurwapens betref. Kyk hierna. Miskien moes jy volstaan het by: "...'n ouer wat goeie komminukasie met hul kinders het, sal redelik akkuraat weet wanneer die tyd reg is...."
              'I stand corrected', hoe sal mens dit in goeie Afrikaans sÍ?
              The Rapture

              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
              but I must confess, donít worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              itís before Godís wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              itís for all the people in the zoo
              think about it and refreshÖ
              you will see thereís no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhereÖ

              Comment

              • #8
                Re: Blommetjies en Bytjies

                Originally posted by CFJ View Post
                'I stand corrected', hoe sal mens dit in goeie Afrikaans sÍ?
                "Ek buig die kniee" Of so iets
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor

                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment

                • #9
                  Re: Blommetjies en Bytjies

                  Originally posted by CFJ View Post
                  'I stand corrected', hoe sal mens dit in goeie Afrikaans sÍ?
                  Ek ontspoor nou my eie draad maar my 4 jarige seuntjie weet al van vinger-van-die-sneller-af-tot-jy-skiet en loop-in-'n-veilige-rigting. As ek gedink het sy gewrigte kon die terugslag hanteer het hy al geskiet ook .....

                  Comment

                  • #10
                    Re: Blommetjies en Bytjies

                    Is dit nodig om vir sulke jong kinders "die meganika": te leer, of moet mens eerder vir hulle iets ander leer ?
                    Soos wat Ta-An skryf, sit ons nog met reuse kultirele verskille in ons samelewing, en wat vir een groep aanvaarbaar is , is GLAD NIE vir 'n ander nie.
                    Hoe leer jy byvoorbeeld jou kind van die heiligheid van die huwelik as die staatspresedent vrouens inryg asof hulle op 'n stadium gaan opraak ?

                    Comment

                    • #11
                      Re: Blommetjies en Bytjies

                      Originally posted by Die Filadelfieer View Post

                      Daai outjie in die video het al begin skiet toe hy ook 4 was, maar met 'n .22 en dit is ongelooflik hoe akkuraat hy skiet. Ek buig maar die knie (alla Ta-An) oor die geskietery en miskien is dit meer dat ouers darem nie 'n kind in die straat in saam met hulle maaitjies skietgoed gaan gee vir die dag se speel nie. Wat 'n dag kan dit nie raak nie...?
                      The Rapture

                      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                      but I must confess, donít worry
                      the rapture is not before the Great Tribulation
                      itís before Godís wrath!!!

                      Because His wrath is not meant for you
                      itís for all the people in the zoo
                      think about it and refreshÖ
                      you will see thereís no way out of here, in the flesh

                      If you really believe, you will see
                      the rapture is for you and me
                      when we decide to leave from here
                      that very day, oh! God adhereÖ

                      Comment

                      • #12
                        Re: Blommetjies en Bytjies

                        Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                        Hoe leer jy byvoorbeeld jou kind van die heiligheid van die huwelik as die staatspresedent vrouens inryg asof hulle op 'n stadium gaan opraak ?
                        By die huis,,, deur voorbeeld
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor

                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment

                        • #13
                          Re: Blommetjies en Bytjies

                          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                          Is dit nodig om vir sulke jong kinders "die meganika": te leer, of moet mens eerder vir hulle iets ander leer ?
                          Soos wat Ta-An skryf, sit ons nog met reuse kultirele verskille in ons samelewing, en wat vir een groep aanvaarbaar is , is GLAD NIE vir 'n ander nie.
                          Hoe leer jy byvoorbeeld jou kind van die heiligheid van die huwelik as die staatspresedent vrouens inryg asof hulle op 'n stadium gaan opraak ?
                          Dit is nie altemit nie. Daar in Botswana het ons gesien hoe jůng kinders (amper op die ouderdom wat my eie dogtertjie nou is, besef ek nou met 'n skok!) swanger word. Daar is die kultuurverskil baie duidelik, omdat hulle feitlik sonder uitsondering in eenvertrek huisies woon en die jong seuns in daardie kultuur ŠŠngemoedig word om saam met die meisises te slaap. So wat sÍ ons nou vir mekaar? As ek nie wil hÍ my kinders moet aan dieselfde blootgestel word, wat vir dŠŠrdie kinders heeltemal relevant is en vir myne glad nie, is ek dan seperatisties? Dit is nou maar eenmaal 'n tekortkoming van 'n sisteem wat almal oor dieselfde kam wil skeer, terwyl ons juis vir mekaar sÍ dat mens moet onderskeid tref tussen kinders.

                          Miskien is dit nie toevallig dat die vuurwapen kwessie met hierdie draad vermeng geraak het nie. Dit is net nog 'n voorbeeld dat die mensdom nie 'n homogene massa is wat mens almal presies diesefde kan hanteer nie. Wat heilsaam en reg is vir sekeres, kan dalk net mooi die verkeerdste ding wees vir andere.

                          Comment

                          • #14
                            Re: Blommetjies en Bytjies

                            SoS, twee kinders sit saam in een klas, een weet 'alles' die ander een weet van niks..... wie dink jy gaan die onderrig doen??
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor

                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment

                            • #15
                              Re: Blommetjies en Bytjies

                              Originally posted by Ta-An View Post
                              SoS, twee kinders sit saam in een klas, een weet 'alles' die ander een weet van niks..... wie dink jy gaan die onderrig doen??
                              Moet hulle in dieselfde klas sit?

                              Comment

                              Working...
                              X