Announcement

Collapse
No announcement yet.

Verskille tussen mans en vrouens

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Verskille tussen mans en vrouens

    Ek plaas die draad juis hier, omdat die familie so direk beïnvloed word deur wie 'n man regtig is en wie 'n vrou is.

    Bespreek dit gerus en miskien moet mens begin daar waar alles ontstaan het, dat die vrou 'n hulp is wat by die man moes pas.

    Toe het die HERE God die mens geneem en hom in die tuin van Eden gestel om dit te bewerk en te bewaak. En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet, maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe. Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ‘n hulp maak wat by hom pas.
    (Gen 2:15-18)


    As ek hierdie reg verstaan, dan het die mens (die man) reeds voor die vrou daar was, geweet van die boom van kennis van goed en kwaad. As mens 'n afleiding kan maak, is dit dan seker ook die rede hoekom die man (Adam) verantwoordelik gehou was vir die sondeval. Die eerste groot verskil lyk dit my gaan oor die verantwoordelikhede wat die man en die vrou onderskeidelik het.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Re: Verskille tussen mans en vrouens

    Iets wat vir my gereeld uitstaan is die opdrag dat mans hulle vrouens moet liefhê:

    Efesiers 5:25,28,32; Kollosense 3:19

    Ek sien so baie vandag dat mans nie meer mans is nie. Hulle is nie meer net lief vir hulle vrouens nie maar heg altyd klomp voorwaardes aan hulle liefde.

    Comment


    • #3
      Re: Verskille tussen mans en vrouens

      Daar is meer as net fisiese verskille tussen mans en vrouens.

      Vrouens raak baie makliker emosioneel en emosioneel betrokke as mans, en mans en vrouens hanteer stres en probleme op verskillende maniere.

      'n Wyse vrou laat haar man toe om die rol van die beskermer en voorsiener van die familie te wees, en om aan hom onderdanig te wees. Ja, die man moet die vrou liefhe, en as hy die Here gehoorsaam is sal die vrou geen onderdrukking ervaar nie, maar sal sy kan ontspan en haar man vertrou om die regte besluite te neem.

      Dis hoe die Here dit wil he.
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment


      • #4
        Re: Verskille tussen mans en vrouens

        Om aan te sluit by julle twee, dink ek aan 'n preek van dr. Willie Marais, wat gehandel het oor verskille tussen mans en vroue. Hy het dit basies so opgesom, -"'n Man is daar om 'n vrou lief te hê en as hy sy vrou werklik lief het, sal sy gewillig onderdanig aan hom wees. As 'n vrou 'n man soos haar koning laat voel, sal sy haar man se koninkryk besit".
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #5
          Re: Verskille tussen mans en vrouens

          Originally posted by CFJ View Post
          Om aan te sluit by julle twee, dink ek aan 'n preek van dr. Willie Marais, wat gehandel het oor verskille tussen mans en vroue. Hy het dit basies so opgesom, -"'n Man is daar om 'n vrou lief te hê en as hy sy vrou werklik lief het, sal sy gewillig onderdanig aan hom wees. As 'n vrou 'n man soos haar koning laat voel, sal sy haar man se koninkryk besit".
          Goeie opsomming - ek moet dit onthou
          Jeremiah 29:11
          "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

          Comment


          • #6
            Re: Verskille tussen mans en vrouens

            Originally posted by CFJ View Post
            Om aan te sluit by julle twee, dink ek aan 'n preek van dr. Willie Marais, wat gehandel het oor verskille tussen mans en vroue. Hy het dit basies so opgesom, -"'n Man is daar om 'n vrou lief te hê en as hy sy vrou werklik lief het, sal sy gewillig onderdanig aan hom wees. As 'n vrou 'n man soos haar koning laat voel, sal sy haar man se koninkryk besit".
            Stem saam met hierdie. 'n Baie goeie opsomming en iets wat ek op die harde manier geleer het.

            Comment

            Working...
            X