Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bybel Verhaal

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bybel Verhaal

    Is enige van julle dalk bekend met die Bybel Verhaal boeke van Arthur S. Maxwell? Dit is sulke hardeband boeke ('n reeks van 10 volumes) met 'n blou voorblad en is vol pragtige illustrasies. Ek soek al lank vir 'n goeie kinderbybel en met die tipe ding is mens outomaties besorgd oor 1) Die Bybelse akkuraatheid en 2) Of enige snaakse dogma daardeur bevorder word. Daarom dat ek vra: Ken enige iemand dit en kan julle dit aanbeveel?

  • #2
    Re: Bybel Verhaal

    In Afrikaans?? Nee, Jammer, as jy mooi Engelse kinderbybels soek...
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Re: Bybel Verhaal

      Ek ken dit glad nie SoS, maar sal kyk wat mens kan uitvind.
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ


      Comment


      • #4
        Re: Bybel Verhaal

        Jammer nee, sal probeer uitvind vir jou.
        Ons gebruik die kinderbybel waarmee ek groot geword het vir my kind, moes nou a die blaaie spoeg en plak om dit bymekaar te hou, maar ek het nog nie die boek se gelyke tŽe gekom nie. Ongelukkig is hy al lankal uit druk uit, en kan nie vervang word nie.

        Comment


        • #5
          Re: Bybel Verhaal

          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
          Jammer nee, sal probeer uitvind vir jou.
          Ons gebruik die kinderbybel waarmee ek groot geword het vir my kind, moes nou a die blaaie spoeg en plak om dit bymekaar te hou, maar ek het nog nie die boek se gelyke tŽe gekom nie. Ongelukkig is hy al lankal uit druk uit, en kan nie vervang word nie.
          'n Rooi Hardeband ene??

          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Re: Bybel Verhaal

            Ek kry nie baie inligting oor Arthur S. Maxwell nie, maar hy is reeds in 1970 oorlede en was 'n Sewende Dag Adventis volgens Wiki en mens kan meer oor hom lees hier. Dan is daar ook resensies oor hierdie reeks, waar mens hier kan gaan lees. Die resensies dui daarop dat hierdie mense hom 'uncle Arthur' noem en wat ek wel kon optel, het die SDA's hom so geken en kan mens aanvaar dat hierdie resensies wat hom so aanspreek, hoofsaaklik mense in hierdie denominasie sal wees.
            The Rapture

            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
            but I must confess, donít worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            itís before Godís wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            itís for all the people in the zoo
            think about it and refreshÖ
            you will see thereís no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhereÖ


            Comment


            • #7
              Re: Bybel Verhaal

              Originally posted by Ta-An View Post
              'n Rooi Hardeband ene??

              Nee, 'n blou-groene met 'n wit omslag.

              Comment


              • #8
                Re: Bybel Verhaal

                Originally posted by CFJ View Post
                Ek kry nie baie inligting oor Arthur S. Maxwell nie, maar hy is reeds in 1970 oorlede en was 'n Sewende Dag Adventis volgens Wiki en mens kan meer oor hom lees hier. Dan is daar ook resensies oor hierdie reeks, waar mens hier kan gaan lees. Die resensies dui daarop dat hierdie mense hom 'uncle Arthur' noem en wat ek wel kon optel het die SDA's hom so geken en kan mens aanvaar dat hierdie resensies wat hom so aanspreek, hoofsaaklik mense in hierdie denominasie sal wees.
                Dankie CFJ! So ver ek kon agterkom vanuit wat daarvan gesÍ word, word nie die SDA teologie of enige ander teologie juis voorgehou in die boeke nie. Ek is gelukkig in elk geval goed ingeŽnt teen die SDA teologie.

                Selfs met my beste Google soektogte, kon ek nog niks opspoor oor die Afrikaanse weergawe nie. Die Afrikaanse weergawe gebruik aanhalings uit die '53 vertaling en is geskryf in maklike, maar nie eenvoudige taal nie. Dit sal dus meer op die vlak wees van die ouer laerskoolkinders (soos myne) eerder as vir die heel kleintjies.

                Ek dink ek moet dit tog maar uitprobeer en sien hoe dit gaan. Soos die Ingelse sÍ: "The proof of the pudding lies in the eating."

                Hou tog asseblief maar steeds julle ore oop en waarsku maar as julle van iets te hore kom hieroor waarop mens bedag moet wees.

                Comment


                • #9
                  Re: Bybel Verhaal

                  SoS. as jou kinders al in Senior primÍr is, hoekom nog 'n "Kinder-bybel"
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Re: Bybel Verhaal

                    Originally posted by Ta-An View Post
                    SoS. as jou kinders al in Senior primÍr is, hoekom nog 'n "Kinder-bybel"
                    Jy vergeet dalk, ek het nog. Die oueres kan nou mooi genoeg voorlees vir die volgende geslag.

                    Comment


                    • #11
                      Re: Bybel Verhaal

                      Originally posted by Son of the South View Post
                      Jy vergeet dalk, ek het nog. Die oueres kan nou mooi genoeg voorlees vir die volgende geslag.
                      Oooo Ja,,,,Kinders by dosyne, kinders by dosyne.....
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Re: Bybel Verhaal



                        DIE BYBEL VERHAAL DEEL 1 TOT DEEL 10 DEUR ARTHUR S MAXWELLR499.00 Starting Bid: R499.00 (No Reserve)
                        Min. Bid Increment: R20.00

                        Closed: 27 Dec 20:01:24

                        Item Condition: Secondhand

                        http://www.bidorbuy.co.za/item/17723...S_MAXWELL.html

                        Comment

                        Working...
                        X