Announcement

Collapse
No announcement yet.

Ongelowige ouers

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Ongelowige ouers

    Hallo almal, ek is nuut hier. Ek wil somme rin die deur val met 'n lastige vraag. Ek het onlangs uitgevind dat my moeder haar geloof verloor het. Ons het al met haar probeer praat, maar sy verander die heeltyd die onderwerp. Wat kan 'n kind doen?

  • #2
    Re: Ongelowige ouers

    Originally posted by Skillie View Post

    Hallo Skillie en baie welkom by ons. Miskien moet mens begin by hoekom jou moeder haar geloof verloor het. Weet jy of kan jy uitvind Skillie?
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…

    Comment

    • #3
      Re: Ongelowige ouers

      Hallo CFJ. Ek dink dit het alles begin kort nadat ons vir haar die rekenaar gekry het om met die kleinkinders te skype.

      Comment

      • #4
        Re: Ongelowige ouers

        Originally posted by Skillie View Post
        Hallo CFJ. Ek dink dit het alles begin kort nadat ons vir haar die rekenaar gekry het om met die kleinkinders te skype.
        Hi Skillie,

        Hoe sou jy die konneksie maak, met Skype die rekenaar en dat jou ma haar geloof in God verloor het?
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…

        Comment

        • #5
          Re: Ongelowige ouers

          Jammer CFJ, ek maak nie regtig so 'n konneksie nie. Dit het net alles so saam gebeur, miskien het sy iets op die internet gelees, die dat sy nou 'n rekenaar het.

          Comment

          • #6
            Re: Ongelowige ouers

            My man reken ons kan nie nou haar rekenaar wegvat nie. Hy dink ons moet dalk net haar kontak met die kinders beperk tot tye waar daar behoorlike toesig is.

            Comment

            • #7
              Re: Ongelowige ouers

              Originally posted by Skillie View Post
              Jammer CFJ, ek maak nie regtig so 'n konneksie nie. Dit het net alles so saam gebeur, miskien het sy iets op die internet gelees, die dat sy nou 'n rekenaar het.
              Jy kan nie dalk probeer uitvind nie Skillie? Mens sal graag wil probeer help, om julle te kan help, as mens net bietjie meer inligting het. Vra iets soos, wat beteken die rekenaar vir ma? Moenie te veel uitbrei nie en op haar antwoorde sal gewone 'hoekoms' meer lig op die saak kan werp.
              The Rapture

              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
              but I must confess, don’t worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              it’s before God’s wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              it’s for all the people in the zoo
              think about it and refresh…
              you will see there’s no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhere…

              Comment

              • #8
                Re: Ongelowige ouers

                CFJ, ja seker, ek sal maar kyk. Alhoewel, sy sien my al op 'n myl aankom. Ek sal een of ander kreatiewe benadering moet gebruik.

                Comment

                • #9
                  Re: Ongelowige ouers

                  Skillie,

                  Ek moes al leer dat as mens geduldig is, die Here altyd oomblikke skep waar mens baie reguit kan gesels met iemand wat mens normaalweg dit nie kan doen nie. Wees bietjie lankmoedig hieroor en laat weet as jy iets kan uitvis, dan gesels ons daaroor. Laat weet as daar nog iets is, dalk kan mens dit antwoord of immers probeer om dit te doen...

                  Working...
                  X