Volgens hierdie artikel :
So .... Ritalin , goed of sleg ? Een van die lesers-kommentare op die artikel wat my opval as volg :
Ongelukkig is aandagafleibaarheid moeilik om te diagnoseer, wat beteken dat mense wat Ritalin (of die soortgelyke pil Concerta) misbruik, dit maklik op voorskrif kan kry.
Selfs al kan jy nie dié bylae?6-middel op voorskrif kry nie, is daar ’n lewendige swartmark van studente wat húl voorskrifte vir ongeveer R40 per tablet verkoop.
Selfs al kan jy nie dié bylae?6-middel op voorskrif kry nie, is daar ’n lewendige swartmark van studente wat húl voorskrifte vir ongeveer R40 per tablet verkoop.
Die nuutste hier waar ek woon is: is jou kinders hiperaktief? Ritalin is net die ding! So jonk soos 4 jaar en die kinders word gevoer daarmee. En daar word gebruikgemaak van 'n sielkundige wat nogal bekend is vir 'n voorskrif in die stad. Ek wens ek kan die mammies wat dit vir hulle kinders gee sonder pappie se medewete, vir hulle op hulle harte druk om dit asseblief te laat staan! Die bloedjies word grootemaak d.m.v. die internet en bewaar hulle as hulle nie na wense presteer nie! Een mammie kan nie wag dat haar dogtertjie 4 word nie sodat sy dit kan inkry want sy sien nie kans vir woelige en gesonde kinders nie!! ASSEBLIEF!! DIT IS NIE BEDOEL VIR KINDERS WAT DIE LEWE GENIET NIE! JULLE WAS OOK KLEIN GEWEES EN JULLE OUERS HET GOED NA JULLE GEKYK SONDER RITALIN!
Comment