Die antwoord: Jy doen nie.
Hoekom sê ek so?
EK is betrokke by Everynation. Nou by EN maak hulle redelik staat op die gemeente lede se hulp met die erediens.
Daar is 'n span outjiesen vroutjies wat saam my werk om voor die diens die babakamer skoon maak en reg maak, en dan die stoele skoon maak voor die diens. Daar is ander pligte wat ek moet verig voor die diens om seker te maak almal voel welkom.
Maar vandat die mense wat my moet help (almal christene) hulle name op gegee het, het hulle nog net een Sondag gehelp. Die een ou het byvoorbeeld gister 08H00 besluit om te kom help. Dit sal nou wees nadat ek als self moes regkry, want almal help mos.
Nou is die vraag. Hoekom is Christen mense so onbetroubaar? Ek kry dit elke dag. Jy kan maar weet as jy met 'n Christen werk, dat die persoon of laat gaan wees of glad net nie hulle afspraak gaan hou nie.
Wat het van ons rekenskap geword. Het ons Christen gemeenskap die slapgat houding ons eie gemaak. Wat van ons dienaarskap? Waar is dit heen? Word ons maar net saam met die stoom mee gesleep?
As dit die houding van die Christen mense is, wel ek regtig glad niks met die mense van die geloof te doen hê nie. Dalk hoekom die hele wêreld niks met Christen mense te doen wil hê nie

Comment