Re: Hoe maak mens staat op Christen mense
Ek dink daar is meriete vir jou vraag en tog moet mens herlewing op die regte skaal weeg, want die ou Satan se koms gaan nie as Satan wees nie, maar as 'n vals 'Jesus' en hierdie 'Jesus' gaan aanbid word en mense sal nie die vals Jesus kan aanbid, as daar nie eers enorme sogenaamde herlewings gaan wees nie. Die Bybel leer tog dat voor die ware JESUS se koms daar 'n groot afval van die waarheid gaan wees en dit sal gepaard gaan met 'n groot 'herlewing' wanneer die vals 'Jesus' ook siele gaan red en al die mooi goedjies wat die Bybel leer oor ons Heiland, ook gaan leer. Mens moet dit net in gedagte hou...
Originally posted by mari
View Post
Comment