Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoe maak mens staat op Christen mense

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Re: Hoe maak mens staat op Christen mense

    Originally posted by mari View Post
    Johnny ......

    joe gaan die Bruid reg wees sonder herlewing ??? ... kom Jesus vir 'n dikdood "kerk" of 'n lewende, gesalfde Bruid ???

    Was die 5 maagde sonder olie wat die bruilof gemis het, dalk die wat op die kantlyn gestaan het en die ander se herlewing ( annointing ) veroordeel het ????

    wonner ma net
    m
    Ek dink daar is meriete vir jou vraag en tog moet mens herlewing op die regte skaal weeg, want die ou Satan se koms gaan nie as Satan wees nie, maar as 'n vals 'Jesus' en hierdie 'Jesus' gaan aanbid word en mense sal nie die vals Jesus kan aanbid, as daar nie eers enorme sogenaamde herlewings gaan wees nie. Die Bybel leer tog dat voor die ware JESUS se koms daar 'n groot afval van die waarheid gaan wees en dit sal gepaard gaan met 'n groot 'herlewing' wanneer die vals 'Jesus' ook siele gaan red en al die mooi goedjies wat die Bybel leer oor ons Heiland, ook gaan leer. Mens moet dit net in gedagte hou...
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #17
      Re: Hoe maak mens staat op Christen mense

      Originally posted by CFJ View Post
      Die Bybel leer tog dat voor die ware JESUS se koms daar 'n groot afval van die waarheid gaan wees en dit sal gepaard gaan met 'n groot 'herlewing' wanneer die vals 'Jesus' ook siele gaan red en al die mooi goedjies wat die Bybel leer oor ons Heiland, ook gaan leer. Mens moet dit net in gedagte hou...
      Ferdi ...

      .... hoe gaan die wat die Waarheid soek dan onderskei tussen die ware en valse Jesus as beide lerings uit dieselfde Bybel kom ????
      Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

      Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

      Comment


      • #18
        Re: Hoe maak mens staat op Christen mense

        Originally posted by mari View Post
        Ferdi ...

        .... hoe gaan die wat die Waarheid soek dan onderskei tussen die ware en valse Jesus as beide lerings uit dieselfde Bybel kom ????
        Mari,

        Ek dink die Bybelse boodskap is gerig op persoonlike herlewings en dit is noodwendig so en dit gebeur deurlopend, altyd gemeet aan die tekens wat daarby pas. Massa-herlewings is nie 'n Bybelse noodwendigheid nie en kan so wees, maar moet gemeet word aan die tekens wat daarby pas. Ek het net nie nou alles by my nie, maar sal graag iets plaas daaroor...

        By die Satan is massa-herlewings juis 'n noodwendigheid, om deur massa-psigose die massas te mislei... en is persoonlike herlewings nie so groot fokus nie...

        Dis hoe ek dit verstaan...
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #19
          Re: Hoe maak mens staat op Christen mense

          Originally posted by CFJ View Post
          Mari,

          Ek dink die Bybelse boodskap is gerig op persoonlike herlewings en dit is noodwendig so en dit gebeur deurlopend, altyd gemeet aan die tekens wat daarby pas....

          ...
          juis, Ferdi ... juis ....

          die "herlewing" wat op die oombik in die "kerk" plaasvind is nie soveel om massa byeenkomste nie..... maar in die harte van "kerkgangers" wat besef daar is meer aan geloof as dit wat hulle miskien van 'n kansel af hoor ........ oral om ons loop ons skielik mense raak wat rustig oor hul geloof gesels en die gewone idee van "ek en my kerk" raak al meer in die agtergrond ...........

          ..... die "herlewing" wat ons nou nodig het en bleikbaar in is, is die gewaarwording van die werklike doel van die "kerk" , nie as gelabelde boksies wat mekaar oor en weer kritiseer en veroordeel nie..... maar 'n lewende dinamiese liggaam wat die boodskap van Christus se verlossing met passie uitbasuin ...

          soos die titel van hierdie draad danstel .... wie kan op Christen mense staatmaak ( wat impliseer die wat hulself as "christen" klassifiseer as geloofsgroep en nie as werklike lewenswyse nie )???? ...... niemand nie ..... ons kan net op Christus staat maak om deur sy Gees sy bruid uit haar slaap te bring ....

          ...... in die eind tye gaan die "christinne" wat staan en vinger wys en oordeel en ander se Gees geleide deurbrake tot Christelike Woordgebonde vryheid vertrap met mensgemaakte voorskrifte en lerings ........ en dit nog sonder om die eenigste wet waaronder ons nog steeds is - die een van LIEFDE - toe te pas ....... se lampies uitloop .....
          Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

          Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

          Comment

          Working...
          X