Hoe pak ek dit aan? Hy is 'n getroue kerkmens en beskou homself as 'n Christen. Hy is geskei (dalk ook deels oor sy eie ontrouheid) en het weer getrou. Het nou ook kinders by die tweede vrou. Sy wil nou nie sommer skei nie omdat sy nie die kinders sonder pa alleen wil grootmaak nie. Wat sê ek en waarheen gaan ek met hierdie sak?
Announcement
Collapse
No announcement yet.
Berading vir 'n herhaalde ontroue man
Collapse
X
-
Tags: None
-
Re: Berading vir 'n herhaalde ontroue man
Hi David,
Ek dink dit is een van die ingewikkeldste dinge om te hanteer, as mens met mense werk wat trou en skei en weer skei en soaan, veral as daar kinders is en mense dan rondom die kinders en omstandighede begin redeneer (meer mens gesentreerd) en nie rondom God se insettinge rakende die huwelik nie.
Ek glo persoonlik dat mens eerstens 'tegnies' korrek moet verstaan wat die Bybel daaroor sê. Vir my is dit so eenvoudig en ek hou daarby, dat iemand wat nie vry is om weer te trou nie, 'n egbreker word as hulle dit weer sou doen (geen egbreker of egbreekster, sal die poorte van die hemel ingaan nie! - vergelyk Jakobus 4:4). Daardie status verander nie en mens bly 'n egbreker, as jy nie vry was/is nie. Die vraag is, volgens die Bybel, by watter vrou moet die man wees? Sy eerste vrou of die tweede een? Was hy vry om weer te trou of was hy nie vry nie? Daarin sou die antwoord lê, soos ek verstaan. Hieronder glo ek is van die beste rigting-gewende gedeeltes, buiten 1Kor 7 en die Gees moet mens lei oor hoe dit toegepas moet word in 'n spesifieke situasie...
Want die getroude vrou is deur die wet aan die lewende man gebonde; maar as die man sterwe [geestelik of fisies] , is sy ontslae van die wet van die man. Daarom dan, as sy ‘n ander man s’n word terwyl haar man lewe, sal sy ‘n egbreekster genoem word; maar as die man sterwe, is sy vry van die wet, sodat sy nie ‘n egbreekster is as sy ‘n ander man s’n word nie.
(Rom 7:2-3)
maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak. Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees word, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees. Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie. En in die huis het sy dissipels Hom weer oor dieselfde saak gevra. En Hy sê vir hulle: Elkeen wat van sy vrou skei en ‘n ander een trou, pleeg egbreuk teen haar; en as ‘n vrou van haar man skei en met ‘n ander een trou, pleeg sy egbreuk.
(Mar 10:6-12)
Daar is ook gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet haar ‘n skeibrief gee. Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei, behalwe omrede van hoerery [geestelike dood] , maak dat sy egbreuk pleeg, en elkeen wat die geskeie vrou trou, pleeg egbreuk.
(Mat 5:31-32)
Hoe moet mens dit vandag meet aan hierdie deel hieronder, waar Israel wat werklik verwag was van hulle wat ook in 'huwelike' (onwettig) was...?
En terwyl Esra bid en hy wenende neerval en belydenis doen voor die huis van God, kom daar uit Israel ‘n baie groot vergadering van manne en vroue en kinders by hom bymekaar; want die volk het geween met ‘n groot geween. Toe het Segánja, die seun van Jéhiël, van die seuns van Elam, begin spreek en aan Esra gesê: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het; maar tog is daar nog hoop vir Israel in hierdie saak. Laat ons dan nou ‘n verbond met onse God sluit om al die vroue en wat uit hulle gebore is, weg te stuur volgens die raad van my heer en van die wat beef vir die gebod van onse God, en laat volgens die wet gehandel word.
(Esra 10:1-3)The Rapture
My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
but I must confess, don’t worry
the rapture is not before the Great Tribulation
it’s before God’s wrath!!!
Because His wrath is not meant for you
it’s for all the people in the zoo
think about it and refresh…
you will see there’s no way out of here, in the flesh
If you really believe, you will see
the rapture is for you and me
when we decide to leave from here
that very day, oh! God adhere…
Comment
-
Re: Berading vir 'n herhaalde ontroue man
Originally posted by David2 View PostHoe pak ek dit aan? Hy is 'n getroue kerkmens en beskou homself as 'n Christen. Hy is geskei (dalk ook deels oor sy eie ontrouheid) en het weer getrou. Het nou ook kinders by die tweede vrou. Sy wil nou nie sommer skei nie omdat sy nie die kinders sonder pa alleen wil grootmaak nie. Wat sê ek en waarheen gaan ek met hierdie sak?
David, dit klink vir my of die ou aan "Cheap Grace" glo
Om Christen te wees, is nie 'n 'Toorwoord' nie , dit smeer nie die sonde met versiersuiker toe nie.
Kinders leef dit wat hulle sien,,, dalk is dit beter om maar jou kinders alleen groot te maak, as wat mens 'n bose-kringloop aanwakker .
Bonhoeffer says: :Cheap grace means the justification of sin without the justification of the sinner.........Cheap grace is the preaching of forgiveness without requiring repentance,The LORD is my Miracle
G_d was gracious He has shown favor
Hope is a seed
God plants in our hearts
to remind us
there are better things ahead.
-Holley Gerth
Comment
-
Re: Berading vir 'n herhaalde ontroue man
Originally posted by CFJ View PostHi David,
Ek dink dit is een van die ingewikkeldste dinge om te hanteer, as mens met mense werk wat trou en skei en weer skei en soaan, veral as daar kinders is en mense dan rondom die kinders en omstandighede begin redeneer (meer mens gesentreerd) en nie rondom God se insettinge rakende die huwelik nie.
Ek glo persoonlik dat mens eerstens 'tegnies' korrek moet verstaan wat die Bybel daaroor sê. Vir my is dit so eenvoudig en ek hou daarby, dat iemand wat nie vry is om weer te trou nie, 'n egbreker word as hulle dit weer sou doen (geen egbreker of egbreekster, sal die poorte van die hemel ingaan nie! - vergelyk Jakobus 4:4). Daardie status verander nie en mens bly 'n egbreker, as jy nie vry was/is nie. Die vraag is, volgens die Bybel, by watter vrou moet die man wees? Sy eerste vrou of die tweede een? Was hy vry om weer te trou of was hy nie vry nie? Daarin sou die antwoord lê, soos ek verstaan. Hieronder glo ek is van die beste rigting-gewende gedeeltes, buiten 1Kor 7 en die Gees moet mens lei oor hoe dit toegepas moet word in 'n spesifieke situasie...
Want die getroude vrou is deur die wet aan die lewende man gebonde; maar as die man sterwe [geestelik of fisies] , is sy ontslae van die wet van die man. Daarom dan, as sy ‘n ander man s’n word terwyl haar man lewe, sal sy ‘n egbreekster genoem word; maar as die man sterwe, is sy vry van die wet, sodat sy nie ‘n egbreekster is as sy ‘n ander man s’n word nie.
(Rom 7:2-3)
maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak. Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees word, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees. Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie. En in die huis het sy dissipels Hom weer oor dieselfde saak gevra. En Hy sê vir hulle: Elkeen wat van sy vrou skei en ‘n ander een trou, pleeg egbreuk teen haar; en as ‘n vrou van haar man skei en met ‘n ander een trou, pleeg sy egbreuk.
(Mar 10:6-12)
Daar is ook gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet haar ‘n skeibrief gee. Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei, behalwe omrede van hoerery [geestelike dood] , maak dat sy egbreuk pleeg, en elkeen wat die geskeie vrou trou, pleeg egbreuk.
(Mat 5:31-32)
Hoe moet mens dit vandag meet aan hierdie deel hieronder, waar Israel wat werklik verwag was van hulle wat ook in 'huwelike' (onwettig) was...?
En terwyl Esra bid en hy wenende neerval en belydenis doen voor die huis van God, kom daar uit Israel ‘n baie groot vergadering van manne en vroue en kinders by hom bymekaar; want die volk het geween met ‘n groot geween. Toe het Segánja, die seun van Jéhiël, van die seuns van Elam, begin spreek en aan Esra gesê: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het; maar tog is daar nog hoop vir Israel in hierdie saak. Laat ons dan nou ‘n verbond met onse God sluit om al die vroue en wat uit hulle gebore is, weg te stuur volgens die raad van my heer en van die wat beef vir die gebod van onse God, en laat volgens die wet gehandel word.
(Esra 10:1-3)
Comment
-
Re: Berading vir 'n herhaalde ontroue man
Originally posted by David2 View PostDis reg so Ferdi. Ek verstaan dit ook so. Maar hoe hanteer jy nou hierdie situasie.The LORD is my Miracle
G_d was gracious He has shown favor
Hope is a seed
God plants in our hearts
to remind us
there are better things ahead.
-Holley Gerth
Comment
-
Re: Berading vir 'n herhaalde ontroue man
Originally posted by David2 View PostDis reg so Ferdi. Ek verstaan dit ook so. Maar hoe hanteer jy nou hierdie situasie.
Wat het jy al met hierdie man bespreek? Dit lyk of die probleem hoofsaaklik by hom lê as ek jou reg verstaan....The Rapture
My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
but I must confess, don’t worry
the rapture is not before the Great Tribulation
it’s before God’s wrath!!!
Because His wrath is not meant for you
it’s for all the people in the zoo
think about it and refresh…
you will see there’s no way out of here, in the flesh
If you really believe, you will see
the rapture is for you and me
when we decide to leave from here
that very day, oh! God adhere…
Comment
-
Re: Berading vir 'n herhaalde ontroue man
David
Dit is vir my moeilik omrede ek glo dat 'n geskeide nie mag trou nie. Tog weet ek dat die Here genadig is en indien ons berou het en vra om vergifnis, Hy ons wel vergewe.
Die probleem hier is nie die huwelik nie, maar die swakheid/sonde van die man deur ontrou te wees. Daar is nie erger en minder erger sonde nie, maar ons weet dat egbreuk nie ongestraf gelaat sal word deur die Here nie. Owerspel is 'n sonde waar jy die tempel van die Here verenig met die tempel van satan en daarom kan die Here dit nie net los nie. Hy moet besef dat wat hy doen verkeerd is en dat hy dit nie op sy eie kan regmaak nie. Hy moet die Here nader en om vergifnis vra en vra vir Sy hulp. Hy moet dan sy vrou ook om vergifnis vra en ek sal definitief aanbeveel dat hulle 'n Godvresende berader gaan sien om hulle te help, want die duiwel gaan aanhou probeer. Hy sal sy posisie en plig in die huwelik moet leer en dit toepas, want huidiglik versaak hy sy plig. Dit is goed dat hulle die huwelik wil laat werk, maar dit kan net werk indien die Here deel is van die span en dit is waar die sukses gaan wees of nie. Die paartjie het nou alle hulp en liefde nodig en baie gebed, maar bowenal het hulle die Here nodig. Dit is belangrik om seker te maak dat die verhouding herstel word en versterk word tussen hulle en die Here. Hulle moet besef dat niks vir God onmoontlik is nie en dat Hy alles kan herstel indien hulle bely en vergewe. Sy genade is groter as die probleem en Sy planne is beter vir ons as wat ons ooit kan dink.
Kalahari
Comment
-
Re: Berading vir 'n herhaalde ontroue man
David, ek is besig om Richard Foster se boek :Celebration of Discipline te lees,
Jy kan aanlys lees op Bl 43 vyfde lyn van bo-af......
Hy praat onder andere oor om 'n ding te sien in jou geestes oog, en dit te bid.... eintlik gaan dit baie dieper...
Ek dink soms onderskat ons die krag van gebed.....
Maar gaan lees gerus....
Myeerste reaksie (ongelukkig) is baie keer meer soos die van die Farisieërs....... maar begin vir die man bid
...
The LORD is my Miracle
G_d was gracious He has shown favor
Hope is a seed
God plants in our hearts
to remind us
there are better things ahead.
-Holley Gerth
Comment
Comment