Announcement

Collapse
No announcement yet.

Getuienis: My Geskenk van God

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Getuienis: My Geskenk van God

    Meeste van julle ken teen die tyd my agtergrond. Ek was so bang vir die toekoms, ek was bang om huistoe te gaan, want ek het geen idee gehad waarheen ek sou gaan nie. My huwelik was aan skerwe agv swak keuses wat ek in die lewe gemaak het.

    Ek het al begin om vrede te maak dat my man met sy lewe wil voortgaan, sonder om my meer deel daarvan te he, maar God het anders besluit.

    Ek het 'n paar minute gelede met hom gesels. Hy wil graag he dat ons dinge moet uitwerk. As ek terug gaan huistoe het ek 'n man wat vir my wag, en 'n huis om na terug te keer.

    Ek kan God nie genoeg dank nie............
    Vir die eerste keer huil ek trane van blydskap!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Fantasties Linda, ek het net geweet julle sal weer bymekaar kom, want dit is God se wil dat dit so moet wees. Ek kry sommer 'n knop in my keel toe ek dit lees...

    Smaak en sien dat die HERE goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil!
    (Ps 34:8)
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      PRYS DIE HEER!!!!! Ek is so bly vir jou.

      Comment


      • #4
        Linda, ek prys God saam met jou. Ek het nie net 'n knop in my keel nie maar sommer trane in my oë ook. Ek wil ook soos Ferdi sê dat ek absoluut vas geglo het dat jy en jou man weer bymekaar sal uitkom. Niks is vir God onmoontlik nie, Hy kan selfs die stukkendste harte en huwelike herstel en nuut maak.
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #5
          Dankie vir al jul gebede saam met my!
          Saved by Grace!

          Praying for Mieke and Charles
          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


          My testimony
          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

          Comment


          • #6
            Prys die Here - Hy is werklik die "God of new beginnings'!

            Ek is soooooo bly oor hierdie goeie nuus. (En dit is maar net die begin - wag maar en kyk wat die Here nog alles in jou lewe gaan doen, sussie.)

            Jeremiah 29:11
            "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

            Comment


            • #7
              Lindakie, weet jy al wanneer jy huistoe kom??
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Watter Kersfees present is DIT nie!!! Prys die Here vir Sy goedertierenheid! En jou man kry n NUWE vrou, n vrou wat deur Jesus nuutgemaak is en nog n kans gegun is. Mag julle 2 saam die liefde van God smaak en saam die Here dien en mag Hy julle albei magtig in Sy Koninkryk gebruik!
                Ag , hier raak my wereld ALWEER wasig.....

                Comment


                • #9
                  Weereens baie, baie dankie vir al julle gebede. Twee maande terug sou ek seker nie eers aan gebed gedink het nie. Die Here was werklik besonders goed vir my! Wanneer ek huistoe kom weet ek nog nie, maar sal hopenlik 'n vaste datum kan he. Eerste dinge eerste as ek eers by die huis is, is om met ander te deel hoe goed God vir my die afgelope tyd was!

                  Nou ja, ek het heeltemal ontvang wat ek in my hart begeer het, om 'n nuwe skoon begin te maak. Ek sou nooit in my wildste drome kon dink dat ek in 'n vreemde land tussen vreemdes soveel van God sou ontvang het nie. Ek dink Hongarye sal vir altyd 'n baie spesiale plek in my hart he, want dit is hier waar ek geleer het om ten alle tye met alle omstanighede op God te vertrou!

                  GOD IS WERKLIK GOED!
                  Saved by Grace!

                  Praying for Mieke and Charles
                  Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                  My testimony
                  http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                  Comment

                  Working...
                  X