Announcement

Collapse
No announcement yet.

Word 'n Voorbidder

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Word 'n Voorbidder

    As jy graag 'n gebedsversoek wil plaas op hierdie forum is jy welkom. Jy kan ook hierdie volgende skakels volg en 'n gebedsversoek plaas en/of 'n voorbidder word vir ander waar hulle gebede na jou privaat e-pos adres gestuur word.

    Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
    (Mat 6:6)

    Elke gebed wat in die verborgene verhoor word, kan jou in die openbaar vergelde, maar dit is soms goed om in die openbaar ook iemand te kan bemoedig. Laat God jou lei oor hoe jy moet bid.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ

  • #2
    Mens wil tog vra, dat elkeen dit ernstig sal oorweeg om 'n voorbidder te word. Daar is niks so kragtig soos gebed nie en dit is mense se gebede wat ander dra, hulle weet dit net nie altyd nie. Daar is mooi verhale van net een persoon se gebede, wat 'n hele herlewing laat plaasvind het of net een persoon wat ingetree het vir 'n harde hart en op 'n dag, het so hart sag geraak.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ

    Comment

    • #3
      Cfj dankie vir gebedsversoek uitnodiging.Wat ek egter wil weet is of hier in hierdie forum n gebedsketting is en of dit net deur middel van die ds webwerf is.Ek het egter nogal Ů lywige versoek en wil dit graag by die regte groep uitkry en dan op Ů stadium deel met lede waant ek is seker ons kan deur persoonlike ondevinding mekaar net meer en meer
      versterk op die lewens pad vorentor.

      Comment

      • #4
        Hi Louis, weer

        Jy kan hier enige gebedsversoek plaas onder die sub-forum "Gebed, Getuienis en Bediening". As jy dit wil privaat doen en slegs wil hÍ die moderators moet dit sien, dan kan jy dit ook doen op die hoofforum (dis nou die Ingelse deel waar jy eers was), plaas dit dan in die Chat to the Moderators forum.

        Ek hoop hierdie help, ons het wel planne om weer hier by Afrikaans Lighuis uit te brei (genugtig, ons het net noudie dag uitgebrei) en daar sal sekerlik spesifieke gedeeltes wees vir gebedsversoeke.

        Groete
        Phil

        Comment

        • #5
          Originally posted by CFJ View Post
          As jy graag 'n gebedsversoek wil plaas op hierdie forum is jy welkom. Jy kan ook hierdie volgende skakels volg en 'n gebedsversoek plaas en/of 'n voorbidder word vir ander waar hulle gebede na jou privaat e-pos adres gestuur word.

          Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.

          (Mat 6:6)
          Elke gebed wat in die verborgene verhoor word, kan jou in die openbaar vergelde, maar dit is soms goed om in die openbaar ook iemand te kan bemoedig. Laat God jou lei oor hoe jy moet bid.

          Help asb. As ek op die woorde 'gebedsversoeke' en 'voorbidders' kliek,se die bl. net: This page cannot be found. Ek sou baie graag as n voorbidder wou optree en julle e posse vir gebedsversoeke in die verband wil ontvang.

          Comment

          • #6
            Originally posted by protea View Post

            Hallo protea, ja, ek moes ook vandag ontdek dat daar een of ander probleem met die sagteware was. Hopenlik is alles weer mŰre in plek. Daar is ongelooflike verhale op daardie skakel van hoe gebed vir mense gewerk het, dankie dat jy op hierdie manier wil help met koninkrykswerk!
            The Rapture

            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
            but I must confess, donít worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            itís before Godís wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            itís for all the people in the zoo
            think about it and refreshÖ
            you will see thereís no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhereÖ

            Comment

            • #7
              Alet Goosen se oproep tot verootmoediging

              Originally posted by CFJ View Post
              Hallo protea, ja, ek moes ook vandag ontdek dat daar een of ander probleem met die sagteware was. Hopenlik is alles weer mŰre in plek. Daar is ongelooflike verhale op daardie skakel van hoe gebed vir mense gewerk het, dankie dat jy op hierdie manier wil help met koninkrykswerk!
              Hallo daar. Ek het vandag n faks gekry van ene Alet Goosen. Ek het nie n 'scanner' nie en daarom tik ek die brief oor omdat ek glo dis van uiterste belang.

              Liewe Leser,

              Die Here het gister baie duidelik met my gepraat en gese:

              SA, keer terug tot God! Nog nooit was die tyd so dringend om te bid vir julle land en julle volk nie.Ek help net DIE wat hulle tot My wend vir hulp. Die keuse le by die SA volk of hulle gaan terugdraai na My en of hulle My gaan verwerp. Lg met katastrofiese gevolge. In My Woord is geskryf: Ek sal die antw wat My Naam aanroep , maar die wat My verwerp, sal Ek verwerp.

              Bid dat julle nuwe president My keuse sal wees sodat SA weer as My volk en die RSA as My land bekend sal staan.

              SA staan weereens op die drumpel van groot verandering. Die volk se hartsingesteldheid sal bepaal of Ek gaan help of verwerp. Verootmoedig julle voor My en pleit vir die voortbestaan van julle land en die Christendom hier aan die Suidpunt van Afrika.

              En dan gaan Alet voor in haar eie gebed:

              Uit die diepste van my wese pleit ek voor U my Hemelvader om ons weer n volk te maak wat ons oe gerig sal hou op U en U Seun Jesus sal aanvaar en erken as ons Verlosser. Vergewe ons waar ons die wereld bo U gestel het.Dankie dat ons kan weet U is almagtig, genadig, regverdig en goed en dat U hoor as ons in ons uiterste nood tot U roep.

              In Jesus se Naam bid ek dit.

              Amen

              Comment

              • #8
                Dankie vir die plasing protea. Daar is net een enkele rede vir ellende en angs en verdriet en onreg wat die mens teister, die mens het weggedraai van God hulle Skepper. Dit is al rede hoekom dit gaan soos dit gaan, mense het God verwerp. Keer terug na my en Ek sal jou land genees, is al wat God vra en dit is wat mens moet doen, soos wat Alet ook op wys...

                2Kron 7:13-14 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reŽn is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur, (14) en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weŽ, dan sal …k uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.

                Voor ek vergeet, die skakel behoort weer reg te wees en jy sal nou kan registreer as voorbidder.
                The Rapture

                My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                but I must confess, donít worry
                the rapture is not before the Great Tribulation
                itís before Godís wrath!!!

                Because His wrath is not meant for you
                itís for all the people in the zoo
                think about it and refreshÖ
                you will see thereís no way out of here, in the flesh

                If you really believe, you will see
                the rapture is for you and me
                when we decide to leave from here
                that very day, oh! God adhereÖ

                Comment

                • #9

                  Baie dankie CFJ. Ek het reggekom!
                  Help net asb met die vlgde: As ek nie wil 'quote' nie , maar oor die onderwerp wat in die draad bespreek word n inset wil lewer, hoe nou gemaak?

                  Comment

                  • #10
                    Originally posted by protea View Post
                    Baie dankie CFJ. Ek het reggekom!
                    Help net asb met die vlgde: As ek nie wil 'quote' nie , maar oor die onderwerp wat in die draad bespreek word n inset wil lewer, hoe nou gemaak?
                    Hi protea,

                    Jy weet reeds dat "quote" 'n wyse is waarop jy kan "reply". Links bo elke draad en ook links onder aan elke draad, is 'n "Post reply" knoppie. Klik net daarop dan kan jy direk antwoord sonder om iemand aan te haal. Jy kan natuurlik, sou jy iemand aanhaal en dit nie meer wil doen nie, alles "delete". Die "Reply to Thread" blokkie waarin mens jou plasing maak, sal dan heeltemal skoon wees.
                    The Rapture

                    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                    but I must confess, donít worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    itís before Godís wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    itís for all the people in the zoo
                    think about it and refreshÖ
                    you will see thereís no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhereÖ

                    Comment

                    • #11

                      Baie dankie! Nou is ek goed op koers!

                      Plaasgroete

                      Comment

                      • #12
                        CFJ, Ek is nuut op hierdie site, en het dringend gebed nodig. Ek alleen glo dat waar meer as een vergader is om te bid die here se wil sal geskied. Hoop jy kan my help.

                        Comment

                        • #13
                          Originally posted by CSC View Post
                          CFJ, Ek is nuut op hierdie site, en het dringend gebed nodig. Ek alleen glo dat waar meer as een vergader is om te bid die here se wil sal geskied. Hoop jy kan my help.
                          Beste CSC,

                          God is in beheer, dit moet jy erken en wťťt, dat Hy werklik in volle beheer is. Ek sal graag wil weet waarvoor ons vir jou moet bid en ook of ek dan namens jou 'n gebedsversoek aan al die voorbidders kan stuur.

                          As jy nie die inligting hier op die draad wil plaas nie, kan jy na my privaat e-pos vir my iets stuur. Ek kyk graag daarna en ek weet, God sal jou help!
                          The Rapture

                          My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                          but I must confess, donít worry
                          the rapture is not before the Great Tribulation
                          itís before Godís wrath!!!

                          Because His wrath is not meant for you
                          itís for all the people in the zoo
                          think about it and refreshÖ
                          you will see thereís no way out of here, in the flesh

                          If you really believe, you will see
                          the rapture is for you and me
                          when we decide to leave from here
                          that very day, oh! God adhereÖ

                          Comment

                          • #14
                            Originally posted by CSC View Post
                            CFJ, Ek is nuut op hierdie site, en het dringend gebed nodig. Ek alleen glo dat waar meer as een vergader is om te bid die here se wil sal geskied. Hoop jy kan my help.
                            Hi CSC, ek bid ook graag vir jou, jy is op hierdie oomblik in my gebede, laat weet as daar iets is waarmee ek kan help.

                            Groete
                            Phil

                            Comment

                            • #15
                              Depressie

                              Ek het 'n lang geskiedenis, en alles daarin is nie van die mooiste nie. Ek is 'n eks lid van die SAPS en het baie familie en vriende agv geweld afgestaan. Ek het ook 'n agtergrond van verslawing, so ek dink nie ek het verder nodig om meer te se nie.

                              Ek het God aangeneem 27 Oktober 2008 en beleef tans 'n geweldige stryd met depressie. Ek sukkel om medikasie te kry, en self met die medikasie voel dit of niks wil werk nie. In my hart is ek oortuig dat dit satan is wat my aan die verlede gekoppel wil hou, maar ek wag nog vir God om my daarop te beantwoord.

                              Die depressie word soms so erg dat ek voel dat die lewe nie die moeite werd is nie. Ek moet myself soms forseer om myself te herhinner dat ek aan God behoort. As ek so depressief raak, raak ek soms so buite beheer en doen dinge waaroor ek later spyt is. Ek het al sewe maal probeer selfmoord pleeg, en soms is ek bang dat ek dalk net mag slaag. Nou het ek darem iets om myself te oortuig om nie sover te gaan nie, want ek is God se beeld, en ek wil nie sy beeld skade aanrig nie, maar dit beteken nie dat die gedagtes nie opkom nie.

                              Bid asb dat ek hierdie depressie sal oorwin. Ek wil dit nie meer as deel van my lewe he nie, en wil die mooi vir 'n slag in die lewe raak sien.

                              Julle gebede word opreg waardeer!
                              Saved by Grace!

                              Praying for Mieke and Charles
                              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

                              My testimony
                              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                              Comment

                              Working...
                              X