Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gedigte: Getuig met jou eie Gedigte

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gedigte: Getuig met jou eie Gedigte

    As jyself gedigte skryf, plaas hulle gerus in hierdie draad. As dit egter iemand anders se gedig is wat jy wil plaas, kan dit in hierdie draad gedoen word. Moet nie iemand anders se gedigte hier plaas nie, net jou eie.

    Jy kan ook jou eie draad begin. Hierdie is bloot net 'n samevatting van almal se gedigte en dit is nie nodig dat dit in hierdie draad hoef te wees nie.

    Wat goed sal wees, is om dit wat gelei het tot die gedig wat jy geskryf het, ook hier te plaas as jy so voel. Jou getuienis behoort so bietjie agtergrond te verskaf wat so gedig baie meer waarde kan gee.
    Last edited by CFJ; Aug 8 2007, 04:13 PM.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Ek, Simon Bar-Jona

    In die soveelste aanslag van 'geestelike vallende siekte' het die volgende verse in my kop kom draai terwyl ek voor die spieël staan:

    Ek, Simon Bar-Jona

    Die doodsengel swaai
    die doodsengel maai
    in sy almag gesetel
    Versplinter die murg
    met die vlymskerp lem
    van sy swiepende sekel

    Wil jy bekleed wees
    met rein blink linne
    Is daar bloed geverf
    aan jou deurkosyn
    Stop dit hom
    of nooi jy hom binne?

    Simon Bar-Jona
    het jy my lief -
    is jy my kind
    Kom klim op die skaal
    of word jy verbaas
    dalk te lig bevind?

    Die saad is gesaai
    die koringoes ryp
    en vrugte te pluk
    Of het lewenssorge,
    begeerlikheid, rykdom
    die gerwe verstik?

    Onbedwingbaar die tong
    dodelike gif -
    tog somstyds rein
    Borrel soet
    en bitter water
    uit dieselfde fontein?

    Ons was bý Hom
    ons duiwels glo ook
    maar ons sidder
    Is my selfvoldane fantasie
    van geloof sonder werke
    unmitigated audacity?

    Waarom is jy
    soos my niere wat waarsku
    onrustig in my
    Wees stil my siel
    of is dit klein jakkalsies
    wat die wingerd verniel?

    Dit is volbring
    die prys was duur
    As Ek reg gespreek het
    in hierdie uur
    waarom slaan jy My nog
    gewitte muur?

    Dink tog, o mens
    ja, dink tog oor dit:
    Watter oomblik gaan Ék
    jou silwerdraad knip?

    Die doodsengel swaai
    die doodsengel maai
    in sy almag gesetel
    Versplinter die murg
    met die vlymskerp lem
    van sy swiepende sekel

    Comment


    • #3
      Originally posted by Lewies View Post
      In die soveelste aanslag van 'geestelike vallende siekte' het die volgende verse in my kop kom draai terwyl ek voor die spieël staan:

      Ek, Simon Bar-Jona

      Die doodsengel swaai
      die doodsengel maai
      in sy almag gesetel
      Versplinter die murg
      met die vlymskerp lem
      van sy swiepende sekel

      Wil jy bekleed wees
      met rein blink linne
      Is daar bloed geverf
      aan jou deurkosyn
      Stop dit hom
      of nooi jy hom binne?

      Simon Bar-Jona
      het jy my lief -
      is jy my kind
      Kom klim op die skaal
      of word jy verbaas
      dalk te lig bevind?

      Die saad is gesaai
      die koringoes ryp
      en vrugte te pluk
      Of het lewenssorge,
      begeerlikheid, rykdom
      die gerwe verstik?

      Onbedwingbaar die tong
      dodelike gif -
      tog somstyds rein
      Borrel soet
      en bitter water
      uit dieselfde fontein?

      Ons was bý Hom
      ons duiwels glo ook
      maar ons sidder
      Is my selfvoldane fantasie
      van geloof sonder werke
      unmitigated audacity?

      Waarom is jy
      soos my niere wat waarsku
      onrustig in my
      Wees stil my siel
      of is dit klein jakkalsies
      wat die wingerd verniel?

      Dit is volbring
      die prys was duur
      As Ek reg gespreek het
      in hierdie uur
      waarom slaan jy My nog
      gewitte muur?

      Dink tog, o mens
      ja, dink tog oor dit:
      Watter oomblik gaan Ék
      jou silwerdraad knip?

      Die doodsengel swaai
      die doodsengel maai
      in sy almag gesetel
      Versplinter die murg
      met die vlymskerp lem
      van sy swiepende sekel
      Lewies,

      Dit is 'n baie diep gedig wat werklik intense emosies uitbring. Ek sal net graag wil weet wat 'geestelike vallende siekte' is? Ek het 'n idee maar is nie seker nie.
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Lewies kan op die oomblik nie antwoord nie en het 'geestelike vallende siekte' as volg verduidelik en toe hy dit noem het dit onmiddelik vir my aanneemlik geraak...

        Dagse Ferdi,

        Dit is 'n siekte waaraan meeste ly. Vandag is jy bo, more onder.
        Paulus beskryf dit mooi - Die dinge wat ek nie wil doen nie, doen ek. Die dinge wat ek moet doen, doen ek nie.

        Om vol te hou met heiligmaking is vir niemand seker maklik nie - of om 'te alle tye' onbevlek bevind te word.

        Meeste van die tyd is dit 'n kwessie van 'louheit' wat 'n man beet het...
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #5
          Sedert my jong dae had ek 'n besondere deernis vir bejaardes. Ek het die onderstaande in 1977 geskryf en dit het in verskillende publikasies verskyn - o.a. in die digbundel "Vensters van die Hart". Ek het al verskillende variasies daarvan onder oë gehad.

          (Dit is net ter verduideliking in geval ek verdink word van plagiaat.)

          DIE GEBED VAN ‘N BEJAARDE

          Seën hul, O Heer, wie my ouderdom snap
          In my dowwe oog, my onsekere stap;
          Dankie vir hul wat ‘n hand wat beef
          en die koffie laat stort, weereens kan vergeef.
          Seën hulle, Vader, met U milde hand,
          Wanneer hulle ook eendag die jeug moet verpand.

          Seën hulle, Heer, wat geduldig kan luister
          na herhaalde ou grappies, en nie sal fluister;
          En dié wat kan stop en met vrolike lag
          Klein dingetjies opdiep uit gister se dag.
          Seën dié wat verstaan as iets my ontgaan,
          En gesels asof daar geen kwelling bestaan.

          Seën hulle vir wie ek nie eens hoef te vra
          Om my te help om my kruis te dra;
          Wie die swakheid van oud-wees nie ligt’lik verfoei,
          Van wie liefde en agting so vry’lik vloei.
          Ek bid vir húl, Vader – seën almal inkluis
          Wat my pad ligter maak na u ewige huis.

          AMEN.

          Comment


          • #6
            Die Kruis

            Die Kruis

            ‘n klipperige randjie
            wat die geskiedenis vertêl
            eenkant ‘n stowwerige naambordjie
            uitgebeeld in ‘n passiespel

            ek hef my hoof na U
            my hande reik na bo
            hoe kon hul U verafsku
            hoe kon hul U nie glo?

            ‘n onbeskryflike lyding
            het U deurgemaak
            om te bring goeie tyding
            my siel aan te raak

            U het vir ons sonde gesterf
            aan ‘n ongenaakbare kruis
            U naam daarin uitgekerf
            U bloed op die aarde gebruis

            U het neergedaal
            om die dood te oorwin
            wyn en brood ‘n liefdesmaal
            my siel vir u gewin!

            Deur: Paula-Christine
            http://engelhart-engelhart.blogspot.com/

            Comment


            • #7
              My
              liefde vir jou
              is nie 'n ruiker van twaalf bloedrooi rose
              nie. Dit is 'n potplant: 'n Viooltjie.
              My liefde vir jou het nie lang stele en wegsteekdorings nie. Dit is opreg,
              soos potplante wat nie verlep nie: Viooltjies - wat môre nóg op die
              kombuisvensterbank, bokant die wasbak, voetjies in die modder
              - sal wees!
              My liefde vir jou
              is nie vier-en-twintig afsnyblomme
              wat bly vervaag in herinneringsglans aan een verbygaande droomgeleentheid
              nie: Dit is kneusbaar-ég! ..So anders as die sy-blomme van
              vroeër; wat nooit eens werklik wás
              nie!
              My liefde vir jou
              is nie 'n bos varsgeplukte
              rose; doudruppels tussen die blare; in
              silovaan toegedraai
              nie:
              My liefde
              kan nie gepluk word
              nie:
              Teenoor die langnek-simbool,
              wat wetenskaplikes in kunsmatig gereguleerde
              kweekhuise laat floreer, is dit pót-en-al
              joune! ..Of dit is glád nie joune
              nie!!
              My liefde is nie daar
              waar die ridder se wit perd en die pampoen-
              koets mekaar by vanaand se bal ontmoet
              nie: My liefde sal môre-oggend nóg
              hier wees: Maanlignag onder sterrehemel, of de
              nié!!
              Hoe graag sou ek nie dalk ook eerder iets meer
              flambojant wou gee
              nie?
              ..Maar ek kan myself nie verloën
              nie: My liefde vir jou
              is 'n viooltjie ..!
              - Nie bloot net nog 'n dáns
              met
              die aandblom nie..

              Comment


              • #8
                Uit dertig plus jaar se studie van die onderwerp - meesal in gesprek met Amerikaners - het die volgende gestalte aangeneem,


                IN SABBATH’S-TIME BEFORE THE LORD

                FOURTEEN ABIB FIRST FIRST DAY
                GOSHEN TO GETHSEMANE –
                PREPARE THE DAY OF PASSOVER!
                BEGIN! REMOVE ALL LEAVEN!
                TO THE END TO SACRIFICE THE LAMB!

                FIFTEEN ABIB FIRST OF PASCHAL DAYS AGAIN
                FEAST! REMEMBER! EAT!
                UNLEAVENED BREAD’S ROASTED LUMP!
                OUT FROM UNDER EGYPT’S CLAIMS
                TO FLAME TO ASH TO EARTH WITH THE REMAINS

                SIXTEEN ABIB THIRD DAY ACCORDING TO THE SCRIPTURES
                YAHWEH’S PASSOVER CONSUMMATE!
                FIRST OF WINTER HARVEST DAYS –
                WAVE THE SHEAF – CLARION CALL TO SHAVUOT!
                IN SABBATH’S TIME BEFORE THE LORD!

                FEAST ON STILL, BITTER LEAVENLESS BREAD
                FIRST OF FIFTY TO THE DAY
                LAST OF WINTER’S GROWTH,
                TWO LOAVES WAVED – ONE THE BODY THAT IS CHRIST’S
                IN SABBATH’S TIME BEFORE THE LORD!

                Het u geweet, die Christelike 'Skrif-Geloof', is Pasga-Geloof?

                Comment


                • #9
                  Originally posted by Nicolaas View Post
                  My
                  liefde vir jou
                  is nie 'n ruiker van twaalf bloedrooi rose
                  nie. Dit is 'n potplant: 'n Viooltjie.
                  My liefde vir jou het nie lang stele en wegsteekdorings nie. Dit is opreg,
                  soos potplante wat nie verlep nie: Viooltjies - wat môre nóg op die
                  kombuisvensterbank, bokant die wasbak, voetjies in die modder
                  - sal wees!
                  My liefde vir jou
                  is nie vier-en-twintig afsnyblomme
                  wat bly vervaag in herinneringsglans aan een verbygaande droomgeleentheid
                  nie: Dit is kneusbaar-ég! ..So anders as die sy-blomme van
                  vroeër; wat nooit eens werklik wás
                  nie!
                  My liefde vir jou
                  is nie 'n bos varsgeplukte
                  rose; doudruppels tussen die blare; in
                  silovaan toegedraai
                  nie:
                  My liefde
                  kan nie gepluk word
                  nie:
                  Teenoor die langnek-simbool,
                  wat wetenskaplikes in kunsmatig gereguleerde
                  kweekhuise laat floreer, is dit pót-en-al
                  joune! ..Of dit is glád nie joune
                  nie!!
                  My liefde is nie daar
                  waar die ridder se wit perd en die pampoen-
                  koets mekaar by vanaand se bal ontmoet
                  nie: My liefde sal môre-oggend nóg
                  hier wees: Maanlignag onder sterrehemel, of de
                  nié!!
                  Hoe graag sou ek nie dalk ook eerder iets meer
                  flambojant wou gee
                  nie?
                  ..Maar ek kan myself nie verloën
                  nie: My liefde vir jou
                  is 'n viooltjie ..!
                  - Nie bloot net nog 'n dáns
                  met
                  die aandblom nie..
                  Mooi gedig Nicolaas, het jy hom geskryf?
                  The Rapture

                  My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                  but I must confess, don’t worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  it’s before God’s wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  it’s for all the people in the zoo
                  think about it and refresh…
                  you will see there’s no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhere…


                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Gerhard Ebersoehn View Post
                    Uit dertig plus jaar se studie van die onderwerp - meesal in gesprek met Amerikaners - het die volgende gestalte aangeneem,


                    IN SABBATH’S-TIME BEFORE THE LORD

                    FOURTEEN ABIB FIRST FIRST DAY
                    GOSHEN TO GETHSEMANE –
                    PREPARE THE DAY OF PASSOVER!
                    BEGIN! REMOVE ALL LEAVEN!
                    TO THE END TO SACRIFICE THE LAMB!

                    FIFTEEN ABIB FIRST OF PASCHAL DAYS AGAIN
                    FEAST! REMEMBER! EAT!
                    UNLEAVENED BREAD’S ROASTED LUMP!
                    OUT FROM UNDER EGYPT’S CLAIMS
                    TO FLAME TO ASH TO EARTH WITH THE REMAINS

                    SIXTEEN ABIB THIRD DAY ACCORDING TO THE SCRIPTURES
                    YAHWEH’S PASSOVER CONSUMMATE!
                    FIRST OF WINTER HARVEST DAYS –
                    WAVE THE SHEAF – CLARION CALL TO SHAVUOT!
                    IN SABBATH’S TIME BEFORE THE LORD!

                    FEAST ON STILL, BITTER LEAVENLESS BREAD
                    FIRST OF FIFTY TO THE DAY
                    LAST OF WINTER’S GROWTH,
                    TWO LOAVES WAVED – ONE THE BODY THAT IS CHRIST’S
                    IN SABBATH’S TIME BEFORE THE LORD!

                    Het u geweet, die Christelike 'Skrif-Geloof', is Pasga-Geloof?
                    Dankie vir die gedig Gerhard en welkom hier by ons!
                    The Rapture

                    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                    but I must confess, don’t worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    it’s before God’s wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    it’s for all the people in the zoo
                    think about it and refresh…
                    you will see there’s no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhere…


                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by CFJ View Post
                      Mooi gedig Nicolaas, het jy hom geskryf?
                      Dankie CFJ. Om jou vraag te antwoord: Ja, ek het hom self geskryf.
                      Groete, Nicolaas

                      Comment


                      • #12
                        Leerskool

                        My lewe...

                        'n denkbeeld
                        Van hartseer en pyn
                        verwerping en hoop
                        van geloof gestroop.


                        Die lewe...

                        'n ou murasie van liefde
                        deur wind en weer
                        ontbind oor eeue heen

                        Is my lewe dan net ‘n
                        sprokiesverhaal
                        van weer probeer
                        en weer gefaal?

                        Onvergenoegd

                        dit is die mens.
                        Deur jare
                        se loop en val
                        het ek geleer
                        my lewe as sondaar
                        kan nie faal
                        want my Redder
                        is die Heer.

                        Nou is my lewe meer
                        sonder die Drie enigheid
                        sal ek skeur.

                        Jare moes ek wag,
                        harde feite leer.
                        Nog altyd was ek veilig
                        by my God en Heer.
                        Last edited by Karen1; Jun 7 2009, 02:47 PM. Reason: Spacing

                        Comment


                        • #13
                          Teerpad van die lewe...

                          Die pad raak soms lank, pad van die lewe
                          met stopstrate van seer, geluk en strewe.


                          Wolke voor oë waar waters vloei,
                          stop en reik uit na die wat bloei.

                          Verloor net nooit die sig van saligheid,
                          lewe eindig nie dit begin by ewigheid.


                          Elke afdraai pad ‘n les om te leer,
                          vriendskappe vorm en liefdes word teer.

                          Elke stop het sy eiesoortige toekomsdroom,
                          tyd vir leer... groei vas aan die lewenssoom.


                          Kyk verby die sleg na wat goed is
                          lewe om te lag, leer van vergifnis.

                          Hou vas aan God drie-enig elke dag
                          Hy skenk genade en daaglikse krag.

                          Comment


                          • #14
                            Dis pragtig Karen! Ja , ons word nie n maklike lewe belowe as ons die pad met Christus wil loop nie, ne? Doet zo voort!
                            Baie welkom ook by Lighuis en mag jy jou ook hier kan uitleef soos ons ander.

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by protea View Post
                              Dis pragtig Karen! Ja , ons word nie n maklike lewe belowe as ons die pad met Christus wil loop nie, ne? Doet zo voort!
                              Baie welkom ook by Lighuis en mag jy jou ook hier kan uitleef soos ons ander.
                              Dis my sussie wat so mooi dig Mona, sy het net die naweek aangesluit...
                              The Rapture

                              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                              but I must confess, don’t worry
                              the rapture is not before the Great Tribulation
                              it’s before God’s wrath!!!

                              Because His wrath is not meant for you
                              it’s for all the people in the zoo
                              think about it and refresh…
                              you will see there’s no way out of here, in the flesh

                              If you really believe, you will see
                              the rapture is for you and me
                              when we decide to leave from here
                              that very day, oh! God adhere…


                              Comment

                              Working...
                              X