Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gebed: Aansoek vir werk

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gebed: Aansoek vir werk

    Nadat ek 'n hele paar jaar by die huis was, is ek nou genoodsaak om weer aansoek te doen vir werk. Hier word 'n werk ge-adverteer wat perfek by my kwalifikasies en kennis pas. Ek kan Maandag my CV fax. Bid asb vir my dat ek die werk kry, en dat my ouderdom nie teen my gehou sal word nie. Baie dankie. Lekker naweek

  • #2
    Ek bid saam met jou Marline dat God vir jou die deure sal oopmaak wat nodig is om oopgemaak te word, en dat Hy sal voorsien in jou behoeftes..............
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

    Comment


    • #3
      Dankie Linda, ek het toe sommer vandag (op die Sondag) my cv persoonlik ingevat. Ons moet nou hard bid, want ek het regtig 'n ekstra geldjie nodig. Ons fondse is nou besig om uitgeput te raak. Baie Dankie

      Comment


      • #4
        Wat se tipe werk het jy voor aansoek gedoen??
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Dis 'n boekhou pos by 'n apteek, ek het nie ondervinding van apteek werk nie maar wat kan nou anderster wees as krediteure, debitere en rekonsiliasies? Als maar dieselfde, een net met medisyne en 'n ander met ander produkte , vir my ASB.

          Comment


          • #6
            Originally posted by marline View Post
            , vir my ASB.
            Ek doen so liewe mens
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Marline ,
              Ons bid dat die Vader in Sy almag jou te hulp sal kom sodat julle weer vry kan 'asemhaal'

              Comment


              • #8
                Mag Vader vir julle die finansiele uitkoms gee. Hy gee die uitkoms met elke versoeking. Lees 1 Kor 10:13.

                Liefde in Jesus,
                Anton
                השייך לאלוהים דרך ישו

                Comment


                • #9
                  Ons wag angstig om te hoor!!!
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Dankie vir al julle gebede, ek het nog niks gehoor nie. Ek dink ons is bietjie haastig, sal daddellik laat weet as ek gehoor het.

                    Comment


                    • #11
                      Hi Marline,
                      Baie sterkte vir jou! Ek bid vir jou en laat weet ons hoe dit gegaan het!

                      Comment


                      • #12
                        Baie dankie vir al jul gebede, ek waardeer dit opreg. Hierdie pad was egter nie vir my beskore nie, my aansoek was onsuksesvol. Ek is nie regtig teleurgesteld daaroor nie, omdat ek glo dat ons Heer vir my 'n ander rigting het om in te slaan.

                        Comment


                        • #13
                          Hi Marline,
                          Ek is jammer om te hoor dat jou aansoek onsuksesvol was. Ek bid dat God jou hand sal vat en ek weet Hy sal jou na die regte werk toe neem! Ek bid nog altyd saam!

                          Comment


                          • #14
                            Dankie Sonja, as jy veral sal saam bid dat my man werk kry, ons is nie meer sulke jong bokkies nie, dus dink ek die jare tel ook so bietjie teen ons.
                            Alhoewel ons altwee baie goeie gesondheid geniet.

                            Comment


                            • #15


                              Wag op die Here vir 'n ander geleentheid
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X