Announcement

Collapse
No announcement yet.

Getuienis: Familie is besig om in te kom

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Getuienis: Familie is besig om in te kom

    Ek het vannaand seker een van die grootste wonderwerke beleef. Omstandighede het dit so gedryf dat ek saam met my broer vir my pa moes gaan kuier by die hospitaal vannaand. By my broer se huis gekom, wou sy seun dringend met my praat. Ek het aandagtig geluister na sy probleme, en hy wou by my weet hoe het ek dit gemaak. Hy het toe gese dat hy die Here nodig het. Ek was eers boeglam geskrik en nie geweet of ek hom kan help nie, en moes eers 'n oproep maak. Die foon het afgesny in die middel van die gesprek, en ek het geweet dis nou of nooit. Ek het met hom gedeel wat ek geleer en gelees het die afgelope tyd, en hy het Jesus aangeneem. Ek het sommer sy meisie ook laat roep, en sy het ook Jesus aangeneem.

    Ek is dankbaar dat God my gebede oor my familie verhoor het.
    Verder is my pa 100% beter, hy eet en gesels amper soos voorheen. Ek is uit my sokkies uit!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Ek kan net dink hoe voel jy, daar is niks soos om deur die Here waardig bevind te word, deur vir Hom siele in te win nie. Jy het nie verniet hierdie pad gestap nie Linda en behoort te verstaan wat beteken, "ons is duur gekoop"!

    Hoe kan mense nog sÍ, God is nie goed nie?

    Hy is alles en nog meer!!!
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3

      Dankie Here!
      Dis alles net genade -Ma Grace
      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

      Comment


      • #4
        Ek sit hier in warm Limpopo en is hoendervleis van kop tot tone...
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #5
          ....en die engele juig........

          Comment


          • #6
            Jip, daar's partytjie in die Hemel vanaand! Yeehaaa!!!

            Comment


            • #7
              Originally posted by MercyChild View Post
              ... Ek is uit my sokkies uit!
              So dis hoekom jy kaalvoet loop Prys die Here!!!
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Liewe MercyChild,

                Baie dankie dat jy dit deel. As buitestaander sien ek dit so : Jy moes eers deurgemaak het wat jy deurgemaak het om iemand anders raad te kon gee. Jy was heeltyd deel van God se plan, want Hy het geweet Hy het jou op die regtig tyd op die regte plek nodig gehad. Jy sien, ek dink daar is baie meer "engele" op hierdie aarde as wat ons besef......."Mense - engele" deur God self gebrei en gestuur......
                En dit is nou eers die begin van God se genade en werke in jou lewe.......
                Positiewe en liefdevolle groete,
                Anel Frylinck

                Comment


                • #9
                  Ek kan nie glo ek het so baie goeie nuus op die forum gemis nie!

                  Ek is net so uit my sokkies uit soos jy, en as ek my nie keer nie gaan ek nou hier voor my rekenaar begin op en af spring van blydskap (dink net nie my baas sal dit waardeer nie!)!!!!

                  Comment


                  • #10
                    SO ek sien julle almal Sondag vir kerk??

                    Vra vir Phil hoe lyk ek....

                    'n Tannie van oor die 50
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by ACCM View Post
                      SO ek sien julle almal Sondag vir kerk??

                      Vra vir Phil hoe lyk ek....

                      'n Tannie van oor die 50
                      Sal beslis daar wees, en die tweetjies gaan beslis saam kom. Die engels man se "Age is nothing but a number!" En buitendien kom die wysheid met die grysheid.
                      Saved by Grace!

                      Praying for Mieke and Charles
                      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                      My testimony
                      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                      Comment


                      • #12
                        Voordat ek vergeet. Ek het die NA vergadering gaan bywoon gisteraand, waar ek as 'n "regular relapser" beskou was. Ek het geleentheid gehad om vir hulle te se hoe ek dit reg gekry het om skoon te bly. Ek het Jesus aan hulle verkondig, en die pad wat ek saam met Hom die afgelope tyd gestap het. Eers was daar nie veel respons nie, maar vir die eerste keer, het ek hulle onverdeelde aandag gehad, sonder om die grapjas vir die aand te wees. Ek kon amper nie glo hoe ernstig ek myself was nie. 'n Paar het indirekte vrae na die tyd kom vra, en ek bid dat hulle die boodskap wat ek probeer gee het.

                        Bid saam dat hulle wat daar is wat honger en soekend is, dat God in hulle harte sal werk, en dat hulle ook van hierdie lewende water sal drink waarvan ek gesmaak het.

                        "Blessing" vir elkeen van julle.
                        Saved by Grace!

                        Praying for Mieke and Charles
                        Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                        My testimony
                        http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                        Comment

                        Working...
                        X