Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bid vir die verkiesing.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Bid vir die verkiesing.

    Ons moet asb. almal saam en dringend tot die Here roep vir die verkiesing more!!!! Ek weet nie veel van politiek af nie, maar ek weet darem ons is op die afdraende pad. (Wie in SA weet dit nie??)

  • #2
    Belangrik, ja. Ons moet pleit vir ons land sy mense. Ons moet ook bid vir vrede en geregtigheid.

    Anton
    השייך לאלוהים דרך ישו

    Comment


    • #3
      Originally posted by marline View Post
      Ons moet asb. almal saam en dringend tot die Here roep vir die verkiesing more!!!! Ek weet nie veel van politiek af nie, maar ek weet darem ons is op die afdraende pad. (Wie in SA weet dit nie??)
      In die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense; vir konings en almal wat hooggeplaas is, sodat ons ‘n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid.
      (1Tim 2:1-2 AOV)
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        n Vriendin het gisternag gedroom sy staan in n lang ry in n saal waar daar gekom en gegaan word . En in haar droom sing sy uit volle bors Ps 33 vers 11 in die ou Gesangboek. Luister net hoe van pas is die woorde want ek glo ons God toets die temperatuur van ons harte vir Hom ook vandag met die verkiesing.
        In God , die God wat ons beveilig,
        Voel nou ons hart opnuut verblyd;
        en op sy Naam ontsaglik heilig,
        vertrou ek tot in ewigheid.
        Goedertieren Vader,
        hoor ons as ons nader
        met n diep ontsag;
        slaan ons gunstig gade,
        skenk ons U genade
        as ons op U wag!


        Comment


        • #5
          Originally posted by protea View Post
          n Vriendin het gisternag gedroom sy staan in n lang ry in n saal waar daar gekom en gegaan word . En in haar droom sing sy uit volle bors Ps 33 vers 11 in die ou Gesangboek. Luister net hoe van pas is die woorde want ek glo ons God toets die temperatuur van ons harte vir Hom ook vandag met die verkiesing.
          In God , die God wat ons beveilig,
          Voel nou ons hart opnuut verblyd;
          en op sy Naam ontsaglik heilig,
          vertrou ek tot in ewigheid.
          Goedertieren Vader,
          hoor ons as ons nader
          met n diep ontsag;
          slaan ons gunstig gade,
          skenk ons U genade
          as ons op U wag!

          Amen

          Ek het 'n geloftedag ervaring gehad,
          Ons Heer en Koning leef
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by marline View Post
            Ons moet asb. almal saam en dringend tot die Here roep vir die verkiesing more!!!! Ek weet nie veel van politiek af nie, maar ek weet darem ons is op die afdraende pad. (Wie in SA weet dit nie??)
            Nee sussie, ons is op die wen-pad, want ons gaan staande bly, vir ten minste nog 'n paar jaar
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Ek se ook ons moet Bid vir ons land. Kyk ek wou eintlik gehad het Helen Zille moet ons nuwe president word en nie Jacob Zuma nie. Ons moet die Here vertrou dat die regte party aan bewind sal bly. Ek het al baie vir Shabir Shaik se bekering gebid en wou nooit gehad het Jacob Zuma moet die nuwe president word nie. Die laaste ding wat ek wil he is dat ons soos Zimbabwe moet word. Ek het al baie gebid vir Robert Mugabe se bekering want ek wil he hy moet sy lewe vir die Here gee. Ek wou gehad het Morgan Tswangirai moes Zimbabwe se nuwe president word want ek kan dit nie vat om te sien hoe honger die mense van Zimbabwe lei nie!!!!!!!!!!!!
              Tswangirai het laas jaar die verkiesing in ZImbabwe gewen en hy moes die nuwe president geword het maar toe steel Mugabe die oorwinning. Mugabe hoort in die tronk.

              Comment

              Working...
              X