Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bid asb vir ons MMC

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bid asb vir ons MMC

    Hi julle,

    Bid asb vir al die mans by die MMC die jaar , dat die Here sal werk in hulle en dat die hele naweek tot Sy eer alleenlik sal wees en volgens Sy wil en dat ons werklik aanbidding en lof sal bring wat vir Hom aanneemlik sal wees.

    Bid asb spesifiek ook vir al die broers en pa's en neefs en seuns en oupas wat sake het wat nie reg is nie , dat die Here in hulle harte kan werk en ware verandering en bekering sal bring. Onthou , dit vat net een gelowige mens om tot God te bid met 'n gebed wat verhoor word om die verskil in iemand se lewe te kan maak.

    Dankie vir julle steun en voorbidding.

    Groete
    Willem
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  • #2
    Willem gaan jy MMC toe? My seun is alreeds daar van Woensdag af al
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Mag God kragtig beweeg onder elkeen wat daar is, maar ook by elkeen wat in die Gees aanwesig is en nie self daar is of kan wees nie. Die Here is in beheer en ons kan en mag dit aan Hom opdra!
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ


      Comment


      • #4
        Ek het self 'n familielid daar die naweek.


        O Here van die LeŽrskare !
        Laat U Wil geskied. Help ons om U Wil te ken en te doen.
        SŽen U kinders by MMC hierdie jaar Here. As dit U Wil is,
        laat die oes groot wees en die vrug te veel om te tel.
        Amen

        Comment


        • #5
          Laat ons ook nie vergeet om so ywerig te bid vir elke geleentheid waar gelowiges hierdie naweek bymekaar kom nie, hoe klein ookal, dat die Here daar sal werk.

          Comment


          • #6
            My man is weer saam en hy sÍ teen Donderdagaand was daar al 217,000 besprekings. Ek wonder hoeveel is daar nou. Ek raak heel bewoŽ as ek dink dat ons Hemelse Vader saam met honderde duisende van sy seuns gaan kuier! Dis n AWESOME gedagte. En al die heling wat gaan plaasvind (fisies ,geestelik en emosioneel). Ons bly hulle aan die Here opdra!

            Comment


            • #7
              Bid dat God se boodskap manne se harte sal aanraak op alle gebiede, en dat hulle 'n magtige ontmoeting met Vader sal he!
              Saved by Grace!

              Praying for Mieke and Charles
              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


              My testimony
              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

              Comment


              • #8
                Originally posted by Phil Fourie View Post
                Laat ons ook nie vergeet om so ywerig te bid vir elke geleentheid waar gelowiges hierdie naweek bymekaar kom nie, hoe klein ookal, dat die Here daar sal werk.
                Amen. En vir arbeiders vir die oes! Julle moet opvolg! Daar is baie jong oukies wat mentors gaan nodig kry en vir die Here wil werk...hulle harte is reg.. Sy liefde brand daar,nou moet ons hulle net in liefde en opregtheid leer en nie met dfogma en ongeduld doodgooi nie,dis babas die , gee hulle melk(Woord) en niks anders nien hulle sal gou sterk word en kos begin soek. 8-)
                Dis alles net genade -Ma Grace
                "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                Comment

                Working...
                X