Announcement

Collapse
No announcement yet.

Angus Buchan

Collapse
This topic is closed.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Angus Buchan

    Angus het vanoggend 'n hartaanval op die verhoog gehad , Bid asseblief vir spoedige herstel.
    Nou net met my seun gepraat wat daar is, hy sÍ Angus is okay, en sal more-oggend weer preek.

    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  • #2
    Mens kan net bid dat God sal intree en dat sou daar 'n boodskap hierin verskuil wees, mense en Angus self, dit sal hoor en sal handel soos God wil. Intussen moet ons hom opdra aan die Here...
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ

    Comment

    • #3
      Hi julle , I p v mense wat na Angus luiszter het ons toe 2 uur lank lofsang gehad en ons dink die Here het op die manier mense se fokus van Abgus afgehaal en vol op God se heiligheid, ons berou en bekering en Jesus onsHeer en koning geplaas. Dit was heerlik om God so te loof en prys.
      Liefdegroete en onthou ons is familie want ons is ook kinders van Abraham
      Dis alles net genade -Ma Grace
      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

      Comment

      • #4
        OK blykbaar was dit hitte uitputting gewees... maar die wolk van sms gebede het hom gedra!!
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor

        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment

        • #5
          Daar het baie meer hierdie naweek op die mighty men saamtrek gebeur as wat ons dink.
          Baie dink wat met Angus gebeur het die naweek was van God... Ek twyfel sterk. Die Here het wel alles tedoen met Angus se gesondheid en dat hy nog leef!

          Daar het werklikwaar 'n wonderwerk gebeur. Ek was self nie daar, maar het gehoor van mense wat daar was.

          Glo dit of nie, maar die bose magte was ook teenwoordig. Hulle het alles in hulle mag gedoen om Angus stil te maak. Daar is geen manier dat hulle net sal toelaat dat soveel mense bekeer of posetief beinvloed word nie.

          Daar is aleewig konflik tussen engele en demone. Ek dink daar was 'n grootskaalse oorlog daar aan die gang wat niemand kon sien... En raai wie het gewen!!!

          Comment

          • #6
            Originally posted by RR van Wyk View Post

            RR,

            Ek dink jy raak iets aan wat mens soms vergeet, want mens se eerste gewaarwording fokus gewoonlik nie op hierdie stryd in die lug nie.
            The Rapture

            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
            but I must confess, donít worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            itís before Godís wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            itís for all the people in the zoo
            think about it and refreshÖ
            you will see thereís no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhereÖ

            Comment

            • #7
              Originally posted by RR van Wyk View Post

              Glo dit of nie, maar die bose magte was ook teenwoordig. Hulle het alles in hulle mag gedoen om Angus stil te maak. Daar is geen manier dat hulle net sal toelaat dat soveel mense bekeer of posetief beinvloed word nie.

              Daar is aleewig konflik tussen engele en demone. Ek dink daar was 'n grootskaalse oorlog daar aan die gang wat niemand kon sien... En raai wie het gewen!!!
              Was daar enige sigbare geestelike oorlogvoeringe??
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor

              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              • #8
                Verskoon asb as ek in Engels skryf

                I was at the conference. Friday night was absolutely amazing. We were CHALLENGED! Angus is so passionate about Jesus and about people. He lead people in a prayer of salvation and thousands of people made a first time commitment!

                On the Saturday morning he really exerted himself. It was very hot but we saw this physical cloud come over only Shalom farm! Just keeping us all cool! All around the cloud was blue sky. There was also a gentle North wind blowing. I knew it was a God thing!
                At lunch time he collapsed at his home. We were all called together to pray which we did. There was singing as well. I left in the afternoon with a massive build up of storm clouds brewing. I later found out that the storm had moved right around the farm.

                He spoke on Sunday morning but I'm not sure for how long.

                I believe that many, many lives were changed and challenged.
                Many lives still have to grow with God though and we need to pray for them.

                Blessings
                Dave
                "When love prevails among believers, especially in times of strong disagreement, it presents to the world an indisputable mark of a true follower of Jesus Christ!"

                Comment

                • #9
                  Originally posted by Dave Robb View Post
                  Verskoon asb as ek in Engels skryf
                  Solank jy Afrikaans kan lees

                  I believe that many, many lives were changed and challenged.
                  Many lives still have to grow with God though and we need to pray for them.

                  Blessings
                  Dave
                  Dave, Angus het saad in die mense se harte gesaai, en die Heilige Gees sal dit laat groei
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor

                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment

                  • #10
                    Ongelukkig is ons almal nie instaat om hierdie geestelike teenwoordigheid fisies raak te sien nie, maar ons almal kan dit aanvoel.
                    Wat Dave gesÍ het is seker die naaste wat mens fisies met die oŽ kan sien, maar bitter min mense sien blykbaar meer.

                    Ek wens partykeer ek kan sien wat agter die skerms gebeur, dit behoort nogal aanskoulik en skrikwekkend te wees.

                    Comment

                    • #11
                      This is unconfirmed! I have just had an SMS saying that Angus Buchan has been admitted to a Durban hospital and has suffered a stroke.
                      As I said, it is unconfirmed.
                      Maar laat ons almal vir hom bid!
                      "When love prevails among believers, especially in times of strong disagreement, it presents to the world an indisputable mark of a true follower of Jesus Christ!"

                      Comment

                      • #12
                        Okay, I've just had a message back that this is not true! PTL
                        He is at home and is fine.
                        "When love prevails among believers, especially in times of strong disagreement, it presents to the world an indisputable mark of a true follower of Jesus Christ!"

                        Comment

                        • #13
                          Originally posted by Willem View Post
                          Hi julle , I p v mense wat na Angus luiszter het ons toe 2 uur lank lofsang gehad en ons dink die Here het op die manier mense se fokus van Abgus afgehaal en vol op God se heiligheid, ons berou en bekering en Jesus onsHeer en koning geplaas. Dit was heerlik om God so te loof en prys.
                          Liefdegroete en onthou ons is familie want ons is ook kinders van Abraham
                          Willem,
                          Hierdie is werklik 'n goeie invalshoek wat veral die mense wat nie daar was nie ook nie aan gedink het nie. Dit is ook interesant hoe baie verslaggewers in die hoofstroom media MMC in 'n negatiewe lig wil stel, vir redes waaroor ons seker maar oor kan bespiegel. (Voorbeeld)
                          Selfs verslaggewers wat bloot net moes gaan om te getuig van die gebeure daar sit 'n vreemde negatiewe spin op die naweek.....

                          Comment

                          • #14
                            Dit is die hoŽ bome wat die wind vang het my ma altyd gesÍ

                            Of soos in Engels : Jealousy makes you nasty
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor

                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment

                            • #15
                              Originally posted by Dave Robb View Post
                              Okay, I've just had a message back that this is not true! PTL
                              He is at home and is fine.
                              THX Dave!.........

                              Working...
                              X