Announcement

Collapse
No announcement yet.

Vosloorus Uitreik

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Vosloorus Uitreik

    Uitreik Vosloorus - 23/05/2009
















  • #2
    Vertel meer ! Wat het julle gedoen, wie in Vosloorus het julle besoek ens..

    Comment


    • #3
      Hey Fila,

      Ons behoort aan die AGS En Deo in Benoni.
      Ons werk saam met Judea Harvest en stig tent kerke en doen verskillende bedienings. Hierdie tent kerke word deur donasies gekoop hulle wissel so van ek dink so R8000 vir die kleinste na baie duur dit word gebruik dan vir kerke.

      Hierdie spesifieke tent kerk is verlede jaar gestig. Ons het net 'n draai gaan maak om te kyk hoe die mense doen. Ons het sop en brood gedeel en het dan saam gebid met die verskillende versoeke. Hier het die pastoor Engels verstaan maar in party gevalle het jy tolke wat dan vertaal.

      Hierdie naweek wat kom gaan ons naby rustenburg toe en gaan weer 'n tent kerk stig. In die area is baie Aids weeskinders so ons gaan lekkers saam vat vir hulle ens. Ek sal weet foto's oplaai van dit?

      Groete M

      Comment


      • #4
        Baie dankie MG, dit klink soos gesŽende werk waarmee julle besig is.
        Kr julle op 'n manier terugvoer van al die kerke wat julle stig ? Hoe gaan dit oor die algemeen met hierdie gemeentes ?

        (En JA vir die fotos asb ! )

        Comment


        • #5
          Die gemeentes kry baie swaar.
          Ek sal Boschfontein foto's ook opsit. - een vrou in die gemeenskap het vir ons gese dat hulle sukkel so baie sy het gedink God het van hulle vergeet.
          Ja ons kry terug voer maar nie so baie soos wat ons dit sou wou he nie. So dit is hoekom ons maar gaan kyk elke nou en dan. - Vosloorus het die gemeente sedert die kerkstigting 'n bietjie gegroei. Meeste terugvoer is maar oor die nood wat hulle het ens.
          Behalwe vir die gewone kos/klere nood is daar 'n baie groot nood vir Bybels in Engels en Zoeloe.

          Ons gaan na verskillende kampe die volgende een is Rustenburg en dan is daar 'n wit kamp wat ons in PTA gaan besoek in Junie.

          Comment


          • #6
            Jinne! My oŽ raak sommer nat as ek sien hoe hulle saam bid.

            Is dit nie Heerlik (hoofletter aspris) om te sien hoe mense die Here deel nie?

            Anton
            השייך לאלוהים דרך ישו

            Comment


            • #7
              Anton dit is 'n groot belewenis!

              Comment

              Working...
              X