Announcement

Collapse
No announcement yet.

Uitreik Boschfontein

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Uitreik Boschfontein

    Boschfontein is net anderkant Malelaan so plus minus 10km van Mosambiek. Die gemeenskap is groot.

    Ons het saam met die Farmers Hope Ministry gewerk.



    Van ons tolke



    Hulle Kerk gebou



    Huis Besoek - Daar kom water trokke verby wat water kanne aflaai en gemeenskap vat dan hul houers en gaan kry water.



    Eerste aand diens - hier dans almal sommer saam voor in die kerk



    Hospitaal besoek - Ons mag nie foto's daar neem nie as gevolg van slegte publisiteit. Die hospitale is scary daar is nie monitors vir die patiente nie. Meeste ouens le net met 'n drip.

    Tema van die uitreike



    Plaas diens - Saterdag Aand, die is op 'n suikerplaas sommer so tussen die plaaswerkers. Daar is geen bankies of sit plek nie. Die musiek begin net speel en dan dra die plaaswerkers bankies uit. En so hou ons Kerk.



    Sondag oggend diens- daar was kinders gededicate, groot gedoop, 'n diens, saam bid ens.



    Sondag Skool so omenby 120 kinders - julle dit is 'n belewenis om hierdie kinders te hoor - This little light - sing!!!



    Die vyf ster hotel - Jy kry jou warm water by die donkie en vat dit dan na koue water meng dit vir die regte temp en dan met die hulp van die buddy systeem hys jy water op en draai die kraantjie oop vir 'n stort... passop net dat die emmer nie tiep terwyl jy hom op hys nie... anders begin jy van voor. Die toilet geriewe is put toilette.


    Oppad huis toe


  • #2
    Loof die Here vir julle gehoorsaamheid! Daardie dringendheid om Jesus se Verlossingsboodskap te gaan verkondig is net deur een Persoon op julle harte gele. Mag julle baie van daardie mense wat julle na Jesus toe gelei het binnekort saam met die ander gelowiges regoor die wereld by Jesus sien!

    Comment

    Working...
    X