Announcement

Collapse
No announcement yet.

Majakaneng - Rustenburg Uitreik

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Majakaneng - Rustenburg Uitreik

    Die 30ste Mei - Majakaneng naby Rustenburg

    Tent (Kerk) Plant

    Die oop stuk veld waar die tent geplant gaan word.



    Die mans besig om die waentjie oop te maak om die tent uit te kry.



    Hier word die tent mooi oopgele sodat die pale op die regte plekke in geslaan kan word. Pale inslaan is toe nou nie so maklik nie en die mans moes beurte maak.



    Hier beweeg die ouens in met die hoof pale. Hulle word eers ingeskuif. En dan loop die mans met die twee pale voorentoe om die tent te lig.



    En daar staan die tent...


  • #2
    Tentplant ! Ek hou daarvan, en dit groei lyk my vinniger as mielies.

    Comment


    • #3
      Nou word die afrondings werk gedoen:

      toue word styf getrek en afgerond:



      Die kante word opgesit:



      En daar staan die voledige tent...

      Comment


      • #4
        Die tent word dan gesalf:



        Asook die Pastoor en sy vrou



        En lofliedere word om die tent gesing:

        Comment

        Working...
        X