Announcement

Collapse
No announcement yet.

Oom Angus se preek in Londen.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Oom Angus se preek in Londen.

    Hier kan julle die preek van Oom Angus in Londen aflaai. Dis die eerste keer dat ek hom gehoor het.

  • #2
    Dankie!

    Sal hom hierdie naweek luister.

    Die oom is darem aan die woel, nÍ?

    Anton
    השייך לאלוהים דרך ישו

    Comment


    • #3
      Dankie vir die link... ek hoor 'n ghele paar paartjies wat sommer net saam gebly het, het na die tyd gevra dat hy hulle asb. in die huwelik sal bevestig

      Wat sÍ doe Bybel oor 'n :"A Prophet is without honour in his own town...?" of so iets

      Ek is so bly Oom Angus laat hom deur die Here gebruik
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Hi julle

        Die 2 goed wat my die meeste van oom Angus raak wat hy sÍ is:
        1) Goeie mense kom nie in die hemel nie, gelowiges wel.
        2) As iemand net na hom luister of kyk en nie Bybel lees nie, moet hy onmiddelik sy radio of TV afsit en sy Bybel gaan lees.

        Dit sÍ vir my hy is waarlik 'n kind van die Here.

        Tot later

        Comment


        • #5
          Originally posted by Ta-An View Post
          ... ek hoor 'n ghele paar paartjies wat sommer net saam gebly het, het na die tyd gevra dat hy hulle asb. in die huwelik sal bevestig
          12 paartjies as ek reg verstaan .... dit wil gedoen wees !

          Hoe kan dit nie die Heilige Gees wees wat in hierdie mense se harte gewerk het nie ?
          Saambly en saamslaap voor die huwelik is so aanvaarbaar deesdae dat ek sukkel om te glo dat dit bloot menslike skuldgevoelens was wat hierdie mense tot so 'n drastiese stap gedwing het.


          ( NS : Verbeel jou die telefoongesprekke na die tyd : " Ma-An , dis sussie hier uit Londen uit ....raai wat ..... )

          Comment


          • #6
            Originally posted by Die Filadelfieer View Post


            ( NS : Verbeel jou die telefoongesprekke na die tyd : " Ma-An , dis sussie hier uit Londen uit ....raai wat ..... )
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment

            Working...
            X