Announcement

Collapse
No announcement yet.

Pragtige Gesange

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Pragtige Gesange

    Hallo julle,

    Ek het vanoggend op 'n webwerf afgekom wat al Charles Wesley se liede bevat, en hierdie betrokke gesang het my regtig diep geraak.

    As mens die webbladsy oopmaak begin die 'MIDI' musiek outomaties speel, wat nogal oulik is want mens kan saamsing as jy wil en die melodie is eenvoudig.

    http://www.cyberhymnal.org/htm/d/e/depthmer.htm

    Miskien kan ons op hierdie draad nog ander mooi liede noem, en dan kan diegene wat in huiskerke is, materiaal hÍ om te sing as iemand 'n klavier of kitaar byderhand het.

    Groete

    Vim.

  • #2
    Vim,

    Ek het hierdie een 'n "sticky" gemaak. Hoe sal mens nou in Afrikaans sÍ, mens hoor van gewigtig, maar wat van 'n plakkertjie...

    Hier is nog een, die Psalms in klank en die begeleiding is met klavier...

    http://www.psalmer.nl/psalms/ouber.htm
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Baie kerke sing mos deesdae "gospel" of "worship" liedere van elektroniese borde af.
      Waar is die ou Psalms en Gesange en 'n kerkorrel?


      my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

      If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

      Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

      Comment


      • #4
        Ek is mal vir 'n kerkorrel, maar ek moet darm ook sÍ baie van die nuwe "praise & worship" liedere is baie treffend en sing lekker.

        Comment


        • #5
          [quote=Phil Fourie;1570292]Ek is mal vir 'n kerkorrel, maar ek moet darm ook sÍ baie van die nuwe "praise & worship" liedere is baie treffend en sing lekker.[/quot

          Hallo julle . Mag ek my hart oopmaak teenoor julle? My man se outoriteit as hoof van die huis en my passie vir die kerkmusiek van die NGK is al wat my by die NGK hou huidiglik (weet nie vir hoe lank nie...) En ook van die nuwe Liedboek se liedere is pragtig. Ek dink nou aan : Voel jy soms of die Here te ver is.....? Liedboek 518 en ook no 516 : Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie...

          Waaroor ek ook baie bly is , is dat hulle Ps 18 se ou melodie as n 2e melodie weer teruggebring het. Dit het n jubellende majeur (vrolike) melodie terwyl die ander een in n mineur toonaard geskryf is .Ek kan nie die Here loof in n mineur (hartseer) toonaard nie.... En ongelukkig het daar met die vorige publikasie n hele paar lofprysings in mineur toonaarde deurgeglip, bv ook Ps 8 waar God se skepping besing word se eerste melodie.

          Comment


          • #6
            Ek is bevrees ek verkies meestal engelse gesange ("It is well with my soul", "amazing grace" [die Afrikaanse weergawe doen dit net nie vir my nie]) Ek het nou niks teen die orrel nie, en ek verkies dit selfs soms, maar ek verkies dit wanneer daar `n klomp instrumente is (elektronies of nie). "Ons is almal hier tesaam" word in my kerk gesing maar did klink `n bietjie anders:

            Die begin is alles die selfde, maar aan die einde kom daar die volgende "koor" gedeelte by, en dit is so `n bietjie "opgejazz" kan jy ma sÍ:

            Halleluja!
            Ons kan nie sonder U nie,
            Halleluja!
            Ons sal nie stil bly nie,
            Halleluja
            Daar is geen ander naam nie
            as Jesus Christus die Heer.

            ken enige iemand die volgende een:

            In die hemel is die Heer,en Sy glans is soos kristal,
            Hy's die Heilige van God en Hy heers oor die heelal
            brug:
            Want daar is mag in Sy Woord,
            soos die waters druis Sy stem,
            Soos die son op die see se blou,
            so die rykdom van Sy trou
            koor:
            Want aan U is die mag
            en die heerlikheid en krag
            en aan U is die eer,
            en die lof want
            U regeer,
            U regeer

            tweede vers:
            Milljoene in greedheid,
            staan die engle voor Sy troon.
            Verbysterend Sy sieraad
            en die weelde van sy kroon

            Brug:
            Koor:
            "I am come that they might have life, and that they might have it more abundantly."


            in all your ways acknowledge Him, and he will make your paths straight.


            Many are the afflictions of the righteous; But Jehovah delivereth him out of them all.

            "Oh, taste and see that the Lord is good"

            Comment


            • #7
              In die hemel is die Heer,en Sy glans is soos kristal,
              Hy's die Heilige van God en Hy heers oor die heelal
              brug:
              Want daar is mag in Sy Woord,
              soos die waters druis Sy stem,
              Soos die son op die see se blou,
              so die rykdom van Sy trou
              koor:
              Want aan U is die mag
              en die heerlikheid en krag
              en aan U is die eer,
              en die lof want
              U regeer,
              U regeer

              tweede vers:
              Milljoene in greedheid,
              staan die engle voor Sy troon.
              Verbysterend Sy sieraad
              en die weelde van sy kroon

              Brug:
              Koor:
              Verseker, ek doen dit juis eerskomende Sondag met ons gemeente.
              Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

              Comment


              • #8
                Ken julle hierdie een?

                U is in beheer, wonderbare Heer
                U wat steeds getrou U skepping onderhou
                U is in beheer, wonderbare Heer
                U wat alles vorm tot U eer

                Die oggendson vertoon U heerlikheid
                Die sterre in die aand U majesteit
                As ek om my kyk kan ek meer van U begryp
                en ek weet opnuut U is 'n werklikheid
                U alleen laat val die vroeŽ reen
                en U alleen gee liefde deur U Seun
                As ek om my kyk kan ek meer van U begryp
                en ek weet opnuut U is 'n werklikheid
                (Herhaal eerste vers)
                Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                Comment


                • #9
                  Ek is nou eenmaal oortuig dat Gesange wat oorspronklik in Engels was dikwels beter klink in Engels
                  "I am come that they might have life, and that they might have it more abundantly."


                  in all your ways acknowledge Him, and he will make your paths straight.


                  Many are the afflictions of the righteous; But Jehovah delivereth him out of them all.

                  "Oh, taste and see that the Lord is good"

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Philip dT View Post
                    Ken julle hierdie een?
                    Dis pragtige woorde maar hoe klink die melodie?

                    Comment


                    • #11
                      Dis pragtige woorde maar hoe klink die melodie?
                      Moet ek vir jou 'n mp3 maak?
                      Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by CFJ View Post
                        Vim,

                        Ek het hierdie een 'n "sticky" gemaak. Hoe sal mens nou in Afrikaans sÍ, mens hoor van gewigtig, maar wat van 'n plakkertjie...
                        Wat van 'n Toffie?? Hoe sou dit klink..... "Maak van die een 'n Toffie??
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by ACCM View Post
                          Wat van 'n Toffie?? Hoe sou dit klink..... "Maak van die een 'n Toffie??
                          Hehehe, ek het thÍppie en twing-gham ook oorweeg, maar toffie klink reg.
                          The Rapture

                          My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                          but I must confess, donít worry
                          the rapture is not before the Great Tribulation
                          itís before Godís wrath!!!

                          Because His wrath is not meant for you
                          itís for all the people in the zoo
                          think about it and refreshÖ
                          you will see thereís no way out of here, in the flesh

                          If you really believe, you will see
                          the rapture is for you and me
                          when we decide to leave from here
                          that very day, oh! God adhereÖ


                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Philip dT View Post
                            Moet ek vir jou 'n mp3 maak?
                            Sal jy regtig so dierbaar wees? Hoe kry ek my adres by jou sonder om dit oor die forum te verkondig ,want ek dink nie my pm is al geaktiveer nie. Maar jy het seker toegang tot my besonderhede? Jy is mos n moderator of hoe?

                            Baie dankie solank!

                            Comment


                            • #15
                              Hallo Protea. Hier is 'n mp3 vir 'n gedeelte van die liedjie. Dalk help dit al.

                              http://www.wian.co.za/html/learn_to_discern.html
                              Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                              Comment

                              Working...
                              X