Announcement

Collapse
No announcement yet.

Aan Almal - 'n Gratis Bybel

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Aan Almal - 'n Gratis Bybel

    Elkeen wat wil, kan hier een van twee dinge doen. Jy 'n privaat boodskap stuur na enige moderator... en daar sal 'n gratis Ou Afrikaanse Vertaling (1933/53) na jou adres gestuur word. Moet asseblief nie jou adres in hierdie draad plaas nie, stuur of 'n privaat boodskap of maak 'n draad oop in C2M (klik op skakel), waar jy jou adres kan plaas, sonder dat ander, behalwe die modereerders dit kan sien. As jy in C2M is, noem die draad, Gratis Bybel, dan weet mens waaroor dit handel. As jy spesifiek 'n ander Bybel-vertaling soek, laat weet gerus, maar al wat in voorraad gaan wees, is Ou Afrikaanse Vertalings. E-pos addresse sal ook verskaf word, sou jy nie hier wil registreer nie, waarna jy jou besonderhede kan stuur.

    Die ander ding wat oop is vir almal wat belangstel, is om self betrokke te raak by die aankoop en verspreiding van Bybels. Gee net jou besonderhede en verskaf 'n e-pos adres, verkieslik 'n alternatiewe adres, bloot oor administratiewe- en sekuriteits redes.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Baie dankie Ferdie!Ek aanvaar graag die aanbod. My posadres is SIEN ONDER

    Groetnis, Protea
    Last edited by Phil Fourie; May 4 2009, 02:36 PM. Reason: Persoonlike info verwyder

    Comment


    • #3
      Are you writing in tongues?

      Comment


      • #4
        Originally posted by Dartañan View Post
        Are you writing in tongues?
        Hi Dartañan,

        We are writing in Afrikaans (an unique language spoken in South Africa and Namibia), a derative of Dutch and a bit of German. Because you are new, we will allow your post, but please read our rules where we state that only Afrikaans will be allowed in this International forum. Trust you will understand and thanks a lot for your interest!

        Kind regards...
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #5
          Originally posted by CFJ View Post
          Die ander ding wat oop is vir almal wat belangstel, is om self betrokke te raak by die aankoop en verspreiding van Bybels. Gee net jou besonderhede en verskaf 'n e-pos adres, verkieslik 'n alternatiewe adres, bloot oor administratiewe- en sekuriteits redes.
          Hallo Ferdie

          Ons het betrokke geraak by n bediening waar ons veral anders-talige Bybels benodig. Het jy dalk n kontak vir my?

          Comment


          • #6
            Ek sal 'n Ou Afrikaanse vertaling baie waardeer, dankie. SIEN ONDER
            Last edited by Phil Fourie; Jun 12 2008, 05:57 AM. Reason: Persoonlike info verwyder
            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

            Comment


            • #7
              Baie dankie, ek sal ook 'n bybel baie waardeer. SIEN ONDER
              Last edited by Phil Fourie; Jun 12 2008, 06:02 AM. Reason: Persoonlike info verwyder

              Comment


              • #8
                Hi julle, moet eerder a.s.b. nie julle persoonlike besonderhede hier op die ope forum plaas nie, as jy 'n privaat boodskap funksie het, stuur dit so aan vir Ferdi, andersins as jy nog te kort tyd hier lid is, gaan na die forum "Chat to the Moderators" en plaas julle besonderhede daar vir Ferdi, slegs jy, hy en die ander moderators van die bord kan dit in daardie forum lees, niemand anders het dan toegang tot jou inligting nie, en dit is baie veiliger

                Comment


                • #9
                  Originally posted by Lanie View Post
                  Ek sal 'n Ou Afrikaanse vertaling baie waardeer, dankie. SIEN ONDER
                  Hallo Lanie,

                  Ek stuur vir jou 'n privaat boodskap dan kan mens jou besonderhede kry om die Bybel aan te stuur.
                  The Rapture

                  My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                  but I must confess, don’t worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  it’s before God’s wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  it’s for all the people in the zoo
                  think about it and refresh…
                  you will see there’s no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhere…


                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by schnuki View Post
                    Baie dankie, ek sal ook 'n bybel baie waardeer. SIEN ONDER
                    Hi schnuki,

                    Welkom hier by ons en dankie vir die voorreg om 'n Bybel aan jou te kan stuur! Jou privaat-boodskap funksie kan jy eers aktiveer na 10 plasings, maar ek stuur 'n e-pos aan jou, dan reël mens om die Bybel by jou te kry...
                    The Rapture

                    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                    but I must confess, don’t worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    it’s before God’s wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    it’s for all the people in the zoo
                    think about it and refresh…
                    you will see there’s no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhere…


                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by MrT View Post
                      Hallo Ferdie

                      Ons het betrokke geraak by n bediening waar ons veral anders-talige Bybels benodig. Het jy dalk n kontak vir my?

                      Jip, ek stuur vir jou 'n privaat boodskap...
                      The Rapture

                      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                      but I must confess, don’t worry
                      the rapture is not before the Great Tribulation
                      it’s before God’s wrath!!!

                      Because His wrath is not meant for you
                      it’s for all the people in the zoo
                      think about it and refresh…
                      you will see there’s no way out of here, in the flesh

                      If you really believe, you will see
                      the rapture is for you and me
                      when we decide to leave from here
                      that very day, oh! God adhere…


                      Comment


                      • #12
                        Privaat boodskap

                        Hi Ferdie,

                        Ek beleef 'n blonde oomblik. Het nou orals gesoek en kry nie 'n PM na jou gestuur nie. Is ek nog nie lank genoeg by die forum nie?
                        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                        Comment


                        • #13
                          Môre Lanie,

                          Jy kan op die skakel hieronder klik, om te sien hoe aktiveer mens jou privaatboodskap-funksie...

                          http://bibleforums.org/showthread.php?t=103393
                          The Rapture

                          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                          but I must confess, don’t worry
                          the rapture is not before the Great Tribulation
                          it’s before God’s wrath!!!

                          Because His wrath is not meant for you
                          it’s for all the people in the zoo
                          think about it and refresh…
                          you will see there’s no way out of here, in the flesh

                          If you really believe, you will see
                          the rapture is for you and me
                          when we decide to leave from here
                          that very day, oh! God adhere…


                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by CFJ View Post
                            Jip, ek stuur vir jou 'n privaat boodskap...
                            Nog nie gekry nie, of het jy na my epos adres gestuur?

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by MrT
                              Nog nie gekry nie, of het jy na my epos adres gestuur?
                              MrT,

                              Miskien moet mens sommer in hierdie draad die inligting gee, want dit kan tot baat vir ander ook wees. Die beste kanale en ook die goedkoopste wyse om Bybels in enige taal te kaan aankoop (sovêr aan my bekend), is om deur 'n NG gemeente te werk wat spesifiek met sending gemoeid is. Een van die redes is dat NG gemeentes bedingingsmag het by die Bybelgenootskap en spesiale tariewe kan beding. Vêrder kan hulle ook makliker help met Bybels wat nie hier gedruk word nie, maar in die buiteland. Mens kom gou by so gemeente uit en ekself werk deur 'n plaaslike gemeente op my dorp, alhoewel ek nie self lidmaat van die NGK is nie. As jy enigsins sukkel, laat weet my, dan kan jy ook deur hulle werk.

                              Wat net interessant is, is dat die NGK een van die mees omvattende sending-aksies in die wêreld bedryf, al weet mens dat alles nie altyd pluis is in heelwat strominge in die NGK nie. Reeds in Andrew Murray se tyd, was daar al sendelinge en ook sendingstasies, hoog op in Afrika! Daar is heelwat mense wat dogmaties van die NGK verskil, maar respek het vir die kanale wat hulle geskep het om sendingwerk te kan doen. Maak gebruik van hierdie voordeel wat deur hulle gebied word, sou jyself Bybels effektief wil versprei.
                              The Rapture

                              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                              but I must confess, don’t worry
                              the rapture is not before the Great Tribulation
                              it’s before God’s wrath!!!

                              Because His wrath is not meant for you
                              it’s for all the people in the zoo
                              think about it and refresh…
                              you will see there’s no way out of here, in the flesh

                              If you really believe, you will see
                              the rapture is for you and me
                              when we decide to leave from here
                              that very day, oh! God adhere…


                              Comment

                              Working...
                              X