Announcement

Collapse
No announcement yet.

God van guns en genade

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • God van guns en genade

    Dit is met groot dankbaarheid, dat ek Vader kan dankie se dat Hy werklik in elke behoefte voorsien. Ek is vandag in kennis gestel dat ek suksesvol was vir 'n betrekking en sal Maandag reeds begin werk.

    Altyd gaan nie alles soos ons dit wil he nie, en miskien is die pos nie werklik die rigting waarin ek wil beweeg nie, maar het vandag erken dat God ons soms toevertrou met klein dingetjies, en as ons dit nie kan oppas met die beste van ons vermoens nie, hoe kan ons groter en beter dinge verwag.

    Ek is dankbaar dat ek God se guns ontvang het om suksesvol te wees om wel te begin werk!

    Dankie vir julle gebede
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Die Here is en bly getrou.

    Anton
    השייך לאלוהים דרך ישו

    Comment


    • #3
      Originally posted by Tonton View Post
      Die Here is en bly getrou.

      Anton
      As ek maar net in woorde alles kan verduidelik wat God die afgelope tyd gedoen het! God is sooooooooo groot en ek verkies om Hom in beheer te los van sake, al verstaan ek nie altyd Sy tydsberekening nie, weet ek dat Hy net die heel beste vir ons in stoor het!
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment


      • #4
        Dis WONDERLIK nuus! Die Here het voorsien soos elke keer as ons Hom vertrou met ons hele hart! Hy het Sy eie tyd , maar Sy hulp is nooit te laat nie. Prys Sy almagtige Naam onder alle name!

        Comment


        • #5
          Ek is saam met jou dankbaar, MC. Sterkte met die nuwe werk. Die Here het voorsien en ek glo jy sal gelukkig wees.
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment

          Working...
          X