Announcement

Collapse
No announcement yet.

Uitnodiging vir Sat 22 Aug

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Uitnodiging vir Sat 22 Aug

    As van julle Saterdag in Randburg is kom maak gerus draai.

    Dis 'n persoonlike invitation die

    hoe ko jy daa?
    Vanaf Randburg Waterfront ry jy met Republiek na Cresta se rigting en dan draai Jy regs in Rabie straat by Steers en ons is op hoek van 4de str

    Saterdag 22 Augustus - Open Talk met Joe Niemand
    Ons besef as Fontainebleau gemeenskap al hoe meer hoe wonderwerke in ons lewens plaasvind - van die daaglikse klein wonderwerkies tot die groot life-chaging wonderwerk wat ons lewens 180 grade verander. 'Open Talk' op Saterdag 22 Augustus vanaf 12:00 tot 14:00 in die hoofkerk gee jou die geleentheid om jou storie te kom vertel. Kom vertel ander gelowiges hoe die Here in jou lewe werk en hoe klein en groot wonderwerke jou lewe verander. Jy kan ook kom luister na ander mense se stories - ons het vir Joe Niemand gereel om ook daar te wees en sy storie te vertel - hy gaan ook sing vanaf sy nuwe album "Glory to the King." - jy wil dit nie mis nie.

    Sien jou daar.
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  • #2
    Ek dink jy draai Links in Rabie van Waterfront na Cresta vir die Gemeenskap kerk

    Moet ons aan die kerk behoort om te getuig??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Al vereiste is om God te eer en te getuig van wat Hy doen...

      Dankie vir die regstelling oor die pad, ek bly al 10 jaar hier en soek nog see aan een kant om rigting te kan kry
      Dis alles net genade -Ma Grace
      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

      Comment


      • #4
        Originally posted by Willem View Post
        Al vereiste is om God te eer en te getuig van wat Hy doen...

        Dankie vir die regstelling oor die pad, ek bly al 10 jaar hier en soek nog see aan een kant om rigting te kan kry
        Lat ek nou vir jou moet sÍ hoe om by jou kerk uit te kom ..... as jy regs draai kom jy by die Coastal Assemblies uit....... daar is die see
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Originally posted by Ta-An View Post
          Lat ek nou vir jou moet sÍ hoe om by jou kerk uit te kom ..... as jy regs draai kom jy by die Coastal Assemblies uit....... daar is die see
          Aaaiii antie , dis die ouderdom wat my nou inhaal Gelukkig het ek Delores wat my vertel waar om te ry in vele tale anners het ek nooit gekom waar ek moet nie...
          Dis alles net genade -Ma Grace
          "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

          Comment

          Working...
          X